Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue is in 'n kusdorpie geleë en bied gerieflike gehalte-akkommodasie vir 4 gaste aan die suidkus van die Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat saam vakansie hou in die rustige dorpie Jongensfontein.

Die eenheid is op die huis se onderste verdieping en spog met 'n pragtige uitsig vanuit die leefarea en die hoofslaapkamer. Die woonstel is 250 m van die strand af. Dit het selfsorg-geriewe en 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet, wasbak en stort.

Die sitkamer het baie gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-toegang. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sou benodig vir selfsorg, insluitend 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Daar is 'n ingeboude braaiplek en buitebraai waar jy saam met jou familie en vriende kan kuier.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Heila S
Saam met lewensmaat
5.0
Duidelik 'n ander klas! Uitstaande waarde, 10 uit 10. Ons het baie lekker gebly, vir seker ons eerste keuse. Dankie vir 'n pragtige plek! Uiters netji...
Sien meer
Jul 2024
Tania A
Gesin met tieners
5.0
N heerlike plekkie om in te bly! Ons sal beslis weer daar wil bly! Hierdie plekkie is fantasties! Ons het so lekker gebly! Dis netjies, skoon en perfe...
Sien meer
Jul 2024
Petrus B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek, skoon, netjies en lekker! Ons gesin van vier het baie lekker gebly. Die verblyf was baie aangenaam - die beddens het heerlik geslaap, alles wa...
Sien meer
Jun 2024
Nadea V
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend lekker. As hier 10 sterre was het ek dit gegee. Dit was 'n fantastiese naweek en die verblyf was uitstekend. Die beddens en beddegoed is va...
Sien meer
Jun 2024
Sarina S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Baie netjies, mooi en gerieflik.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voëlkliplaan 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd639ab2e25b71af514613ed5f8baf81b9b09fece6a67f8a9d0bc1e0de2530dd2a37a9260903dcc0be991015d1a3fa0002f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Voëlklip Avenue 8 Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.424560448993 21.341646462679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang