Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jongensfontein, Voëlkliplaan 8 is in 'n kusdorpie geleë en bied gehalte en gerieflike verblyf vir 4 persone aan die suidkus van die Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat saam vakansie hou in die rustige dorpie Jongensfontein.

Die eenheid is op die grondvlak van die huis, met pragtige see-uitsigte vanaf die leefarea en hoofslaapkamer. Die woonstel is 250 m van die strand af.
Is selfsorg en beskik oor 2 slaapkamers en een badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die sitkamer bied gemaklike sitplek, TV met 'n DStv-koppelpunt. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg, insluitend 'n stoof, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, en breekware en wasmasjien. Daar is 'n binne- sowel as buitebraai om middae en aande saam met jou vriende en familie te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lizane L
5.0
10/10. Dit was een van die heel lekkerste plekke waar ek al gebly het. Alles is netjies en skoon en die uitsig is fantasties. Die eenheid beskik oor a...
Sien meer
Okt 2024
Annamirrie O
5.0
Op my jaar verlof saam my pa, ma en kind. Luuks, skoon en netjies. En boonop dit baie mooi. Dit is voorwaar 'n plekkie waar jy kan ontspan in absolute...
Sien meer
Sep 2024
Heila S
Saam met lewensmaat
5.0
Duidelik 'n ander klas! Uitstaande waarde, 10 uit 10. Ons het baie lekker gebly, vir seker ons eerste keuse. Dankie vir 'n pragtige plek! Uiters netji...
Sien meer
Jul 2024
Tania A
Gesin met tieners
5.0
N heerlike plekkie om in te bly! Ons sal beslis weer daar wil bly! Hierdie plekkie is fantasties! Ons het so lekker gebly! Dis netjies, skoon en perfe...
Sien meer
Jul 2024
Petrus B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek, skoon, netjies en lekker! Ons gesin van vier het baie lekker gebly. Die verblyf was baie aangenaam - die beddens het heerlik geslaap, alles wa...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voëlkliplaan 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd639ab2e25b71af514613ed5f8baf81b9b09fece6a67f8a9d0bc1e0de2530dd2a37a9260903dcc0be991015d1a3fa0002f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Voëlklip Avenue 8 Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.424560448993 21.341646462679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang