Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jongensfontein Room @ Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 40, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jongensfontein Room @ Sea is 'n privaat gastekamer met 'n privaat ingang en parkeerplek op die eienaar se eiendom in Jongensfontein. Dit is 'n ideale opsie vir 'n oornagverblyf of 'n romantiese wegbreek, want dit spog met lieflike see-uitsigte vanaf die binnehof.

Hierdie oopplan-kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en het 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie kamer het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar in die eenheid. Buite het gaste toegang tot 'n privaat binnehof met buitesitplek en braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl hulle die uitsigte bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Daytona-weg 40, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jongensfontein Room @ Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 40, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f2745de74ca9fbed282d0e69eb76cd82ba14c67343a05f636d06d8f5ecd63a156cd4b151619b9aa09fe968e5e0fc6641eef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 40 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.423666429523 21.345868594126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang