Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jongnooientjiesfontein

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Hannelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was my beste tyd. Paternoster en Elmarie goeie kombinasie. Watter ongelooflik pragtige plekkie. Die gasvryheid was so eg Suid-Afrikaanse. Dankie, jy het ons tuis laat voel. Plekkie kan ek hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Jongnooientjiesfontein
Was aangenaam om julle hier te huisves. Beslis sal ek julle aanbeveel as gaste.

Les M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pleasant. Pleasant surroundings. Nicely situated in downtown Paternoster.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Jongnooientjiesfontein
Was a pleasure to just see you, hoor we see you again.

Dr Roelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vreeslik lekker. Ons het vreeslik lekker gebly en gekuier. Almal is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Jongnooientjiesfontein
Bly julle het dit geniet en hoop julle het genoeg van die deel van die Weskus gesien dat julle weer sal kom kuier. Mooi bly.

Leentjie V
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Baie netjies, gerieflik. Baie netjiese plek. Het heerlik gebly. Sal definitief weer daar kan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Jongnooientjiesfontein
Bly jy het jou kuier geniet. Hoop ons sien jou weer.

Christiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Rusting en stil. Mooi dorpie. Baie lekker gebly daar. Rustig en stil. Sou verkies om see-uitsig te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carla S
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Feb 2024

Rustig. Het baie lekker gebly. Beddegoed was van goeie gehalte en die plek was skoon. Die plekkie is tussen permanente inwoners, so stilte en rustigheid is belangrik vir ander. Dit is nie ideaal vir gaste met kinders of 'n besige groep vriende nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Solette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2024

Sal nie weer daar inboek nie. Netjiese woonstel, huisreëls moet sigbaar wees, kommunikasie oor skoonmaak en vullis sou waardeer word. Waterdruk swak, woonstel tussen permanente inwoners wat dit ongerieflik maak. Geen see-uitsig soos op oorspronklike foto's toe ons bespreek het nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elsje V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie oulike blyplek! Baie oulike, gerieflike en netjiese blyplek. Ideaal vir 'n wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie waarde vir geld. Die area is stil en ons kon lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloïse A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Stil en rustige paasnaweek-wegbreek. Die plekkie het alles gebied wat ons nodig gehad het om te gaan rus. Die ligging is in 'n stil area weg van die geraas, maar nog steeds binne stapafstand van alles. Ons sal weer teruggaan en dit definitief aanbeveel. Dankie Elmarie vir jou behulpsaamheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Jongnooientjiesfontein
Bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te huisves.

Peter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Very pleasant 2-day stay. The apartment is quaint, attractive and very well-equipped. Our host most helpful. This rates among the best self-catering apartments we've enjoyed in SA and Europe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Jongnooientjiesfontein
So happy you enjoyed your stay, looking forward to host you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynstraat 4, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYTQ4MWQ0LWExZGEtNDk4OS04N2YwLTc4NDY4NGU1YjRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 4 Pikkewyn Street Klein Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808242605836 17.897801399231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang