Jongnooientjiesfontein
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pikkewynstraat 4, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Solder by Jongnooientjiesfontein is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Paternoster teen die Weskus.
Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n badkamer, 'n sitkamer wat sekere DStv-kanale het. Die eenheid het sy eie privaat terras met braaigeriewe. Daar is ook 'n kluis.
Jongnooientjiesfontein is net 250 m vanaf die pragtige strand en stapafstand van al die restaurante in die dorpie. Indien jy in rus en vrede wil vakansie hou, is dit die ideale plek om te kom bly.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Pikkewynstraat 4, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Jongnooientjiesfontein het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pikkewynstraat 4, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap