Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marthie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Jonkershoek Farmhouse is situated in the most beautiful valley. Very large old style farmhouse. The cold front made it really chilly at night, electric blankets were very welcome. Hosts are amazing, remembered my birthday and surprise delivered two decadent little cheesecakes to our doorstep. Zooridge Reserve is a must visit, set a day aside to experience all the area has to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vuyelwa J
1 nag
4.4
Nov 2022

We enjoyed our stay, although it was just for one night. Would love to stay longer next time. A great venue for a getaway to relax and recharge. Very friendly and helpful hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adriëtte
Jonkershoek Farmhouse at Zooridge
YOU ARE WELCOMME-- Here is lots of exploring - I am sure you will enjoy it !

Walter O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Baie lekker! Dit is altyd lekker om te kom kuier op Jonkershoek. Naby die gastehuis is daar 'n padstal wat heerlike koffie verkoop. Dit is beslis waarde vir geld om vir 'n naweek te kom wegbreek op Jonkershoek. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2020

Uitstekende familie eenheid. Daar is iets vir almal om te doen. Die plek is baie skoon en genoeg gereedskap in die kombuis en in die huis om gemaklik te wees. Yskoue swembad vir die warm dae. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriëtte
Jonkershoek Farmhouse at Zooridge
Baie dankie vir so 'n positiewe gradering, ons is bly dat julle lekker gekuier het. Julle is altyd weer welkom.

Trevor M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Perfect place to getaway from the daily hustle. Friendly welcome and not forgetting lovely home made bread on arrival. Off the grid experience. Place is secure and enough space all around and the house is equipped with all that is needed. Awesome time around pool area and braai facilities. Definitely first option for next vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel S
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Fantasties. Die foto's beeld nie uit hoe fantasties hierdie plek werklik is nie. Ons het so lekker gekuier. Die kinders het hulle moeg gehardloop, gespeel en geswem en die bokkies was natuurlik 'n bonus. Ons het werklik lekker gekuier en die gasvrou is vreeslik vriendelik. Die omgewing is ook iets om te beleef! Ons sal beslis weer terug wees in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mnr W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Ontsettende goeie waarde vir geld. Die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek saam met vriende of familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriëtte
Jonkershoek Farmhouse at Zooridge
Julle is altyd welkom. Ek is so bly jul het lekker gebly. Adriëtte Mouton

Hester E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2018

Baie lekker rus en vrede! Was regtig 'n belewenis, veral die toer in die berge in en die rotstekeninge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2018

The Farmhouse, situated in the Cederberg, is old and very large, but has all the needed amenities. A stay in the Jonkershoek farmhouse allows guests to drive or hike on the Zonderwater farm. It is situated in the Cederberg where beautiful rock formations and Bushman paintings can be viewed. The farmhouse can accommodate at least three families, or serve as a venue for a break-away management conference. A barbeque over the glowing embers of a fire in the lapa under the ancient oak tree is an unforgettable experience, particularly in the evening under all those glittering stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adriëtte
Jonkershoek Farmhouse at Zooridge
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly as julle die verblyf geniet het en sien uit om julle weer te sien! Groete Koos en Adriëtte Mouton

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adriëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 10 269
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R 10 269
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Zonderwater, Koue Bokkeveld, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a003b7f5ed474c254b409ea94462d4dce2918a8634e2a0b8a84def17af42955c2ef3662faf19580394099dccc2e8cb3f1b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 269 per nag, vir 18 mense 9 5 1 5 Zonderwater Farm Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.762777777778 19.439722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang