Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonkershoek Gateway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rozendalweg 8, Coppenhagen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Jonkershoek Gateway is 'n ruim selfsorghuis in Stellenbosch, Kaapstad. Hierdie gerieflik gemeubileerde huis is naby die Karindal Privaat Natuurreservaat geleë, wat jou 'n ongelooflike uitsig oor die berg bied.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 5 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n lessenaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die eenheid het ook 'n wasmasjien en 'n droër. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar

Daar is 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV langs die eetarea. Buite die huis is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai wat oor die tuin uitkyk, wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Parkeerplek op die perseel in die motorhuis is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Jonkershoek Gateway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

VA Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rozendalweg 8, Coppenhagen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jonkershoek Gateway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rozendalweg 8, Coppenhagen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f56baeb06d327c9ccd5ae3c0668ab41407ab9b5b8592a703d2e8cc420bd7c4cf8c821259d5c791d77683e8ecfa63ae07c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 8 Rozendal Road Coppenhagen 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9315457 18.8906828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang