Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonkershoek Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike ontspannende plek na 'n lang reis. Ons het die 1 aand ongelooflik baie geniet. So rustig, uiters netjies, die dame aan diens was uitstekend met haar voorbereiding en bediening van etes. Ons was 4 volwassenes en ons kos was heerlik en op tyd elke ete. Baie dankie. Kan julle absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beste waarde vir geld. Spiekeries. Baie, baie dankie vir puik gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very good! Wonderful accommodation, service and food. WiFi signal was very poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz M
1 nag
5.0
Jun 2024

Well located. Comfortable beds. A perfect overnight stop after a long trip. Special place! Great supper, welcoming host, relaxed atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hector C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker vir 'n oornag verblyf, met 'n lekker ontbyt. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Dit was awesome, en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende akkommodasie. Uitstekende akkommodasie en waarde vir geld. Die akkommodasie is baie netjies en vriendelike diens van bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Luuks, netjies en interessant. Van die ingang by sekuriteit, deur ontvangs, tot in ons luukse kamer was ek aangenaam verras met vriendelikheid, netheid en die algemene gevoel van Jonkershoek Guest Farm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Dit was fantasties. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie aangenaam, ons sal beslis weer daar oorbly. Super gebly. Geriewe is baie luuks, netjies en uiters skoon. Aandete en ontbyt uit die boeke. Personeel is uiters vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc67ce65f2baa05961703accf555940ff94475e48f3682252f5bd62f80312c616946fef471b6a2674b208d4fe502d827036d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Off the N12 18 km form Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.529277 24.780951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang