Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonkershoek Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Jonkershoek Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Susan L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Heerlike ontspannende plek na 'n lang reis.

Ons het die 1 aand ongelooflik baie geniet. So rustig, uiters netjies, die dame aan diens was uitstekend met haar voorbereiding en bediening van etes. Ons was 4 volwassenes en ons kos was heerlik en op tyd elke ete. Baie dankie. Kan julle absoluut aanbeveel.

Johan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Beste waarde vir geld. Spiekeries.

Baie, baie dankie vir puik gasvryheid.

Alta T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta T

Very good!

Wonderful accommodation, service and food. WiFi signal was very poor.

Liz M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz M

Well located. Comfortable beds. A perfect overnight stop after a long trip.

Special place! Great supper, welcoming host, relaxed atmosphere.

Hector C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector C

Lekker vir 'n oornag verblyf, met 'n lekker ontbyt.

Baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Lekker.

Adriaan C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Awesome.

Dit was awesome, en veilig.

Nic H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic H

Uitstekende akkommodasie.

Uitstekende akkommodasie en waarde vir geld. Die akkommodasie is baie netjies en vriendelike diens van bestuur.

Leon T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

Luuks, netjies en interessant.

Van die ingang by sekuriteit, deur ontvangs, tot in ons luukse kamer was ek aangenaam verras met vriendelikheid, netheid en die algemene gevoel van Jonkershoek Guest Farm.

Maritza D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D

Baie lekker.

Dit was fantasties. Baie dankie.

Dirk O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O

Baie aangenaam, ons sal beslis weer daar oorbly.

Super gebly. Geriewe is baie luuks, netjies en uiters skoon. Aandete en ontbyt uit die boeke. Personeel is uiters vriendelik en behulpsaam.

Berdien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berdien V

Pragtige tuine, vriendelike mense, heerlike ontbyt. Kamers baie netjies en gerieflik.

Baie lekker gebly by Jonkershoek!

Jerome S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome S

Slept well. Nice mocking.

Super efficient, great spot, nice balance of homely, nicely finished, professional with a touch of South Africa. And just out of town, so away from the hustle and bustle.

Otto S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto S

Sien bo.

Stunning place. Vriendelik, veilig en netjies. 5 ster.

Kathleen V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen V

Beslis die moeite werd!

Pragtige skoon kamers, smaaklike etes en puik vriendelike diens.

Tom P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom P

Functional.

Convenient overnight stopping place.

Adriaan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Vriendelike personeel, veilig en goeie waarde vir geld en ideaal geleë.

Ideale afpakplek na lang pad vir 'n goeie nagrus.

Terence B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence B

Pleasant.

Very comfortable and friendly staff.

Elise O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise O

Uitstekende verblyf.

Hartlike ontvangs deur Elcke, lieflike skoon kamers met alle geriewe. Wegneem ontbytpakkies was heerlik. Rustige plaasatmosfeer kon rondstap op die plaas en na die Angus stoetbeeste gaan kyk. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg en sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Julie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie H

Wat 'n wonderlike plek.

Kamers baie gerieflik en skoon. Die heerlikste aandete. Die pasteie is so lekker. Sal weer daar bly.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die resensie opreg en hoop om julle gou weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Lizl D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl D

Gasvry, goeie diens.

Uitstekende oornagstop. Lekker kos, goeie diens, baie welkom en tuis gevoel.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Ronwyn L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronwyn L

Best mini getaway by far!

The hospitality and excellent service we received was amazing. The staff were friendly and so accommodating. The room was neat and cosy and the food was delicious. Our every need was catered for and I will definitely be back!

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Thank you for your kind review. We hope to welcome you back soon.

Jonkershoek Guest Farm
Johannes B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Awesome.

It was great experience, and great value for money.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering en hoop om julle weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Jacoline L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline L

Heerlike verblyf net buite Kimberley.

Reg lanks die N12. Perfek vir 'n oornagstop op pad na die Kaap en selfs honde kinders kan saam kom. Aandete was ongelooflik lekker en die diens fantasties. Sal vir seker weer by Jonkershoek gaan kuier!

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Reinette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Fantasties.

Luuks en baie skoon. Pragtige tuine. Ons het heerlike aandete geëet en die diens was uitstekend. Ons sal definitief weer by Jonkerhoek bly.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie ons waardeer die resensie opreg. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Charl D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Pragtige netjiese verblyf met ruim kamers en omgewing en tuine so netjies.

Ons het met oorseese gaste oorgeslaap en was ons laaste gastehuis op toer. Wat 'n verrassing. Die plek is pynlik netjies en met smaak gedoen. Ons het braaipakke en slaai bestel en die aand alleen gaan braai by die lapa. Ten spyte van beurtkrag was daar liggies en alles wat jy nodig het, van lampies tot muskietafweermiddels. Ons sal definitief Jonkershoek aanbeveel as 'n puik verblyf.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Henryett B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henryett B

Oulike plek, oulike mense. Sal definitief weer hier kom oornag.

Ons is 'n groep vriende wat met ou Motors (ouer as 1980 modelle) Suid-Afrika verken. Ons geniet die ritte, maar dit is soms warm die tyd van die jaar en meeste ou motors het nie lugverkoelers in hulle nie so die mooi blou swembad en koel kamers en die oulikste onthaal/kuierplek het alles mooi afgerond na ons reis van Knysna (slaap elke 45km oor, dus ry ons nie aaneen nie) toe en op pad terug huis toe.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie ons waardeer julle terugvoering opreg en hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Maritza D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D

Fantasties.

Baie mooi skoon en netjies. Die kos was lekker en die gasvryheid uit die boeke.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Jonkershoek Guest Farm
Johan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Lekker plaasatmosfeer buite Kimberley.

Boma met braaigeriewe baie geniet.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Jonkershoek Guest Farm
Esme V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Pragtige en keurige verblyf.

Alles was baie mooi, netjies en skoon. Kamers is keurig gemeubileer. Ons is baie vriendelik ontvang en die aandete was uitstekend.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Adriaan C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Onbeskryflike 5-ster-diens.

Vriendelike personeel, uitstekende ligging tussen Kaapstad en die Noorde. Fasiliteite van hoogstaande gehalte - swembad en braaigeriewe. Kragopwekker tydens kragonderbrekings. Volle DStv-pakket.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Pieter S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Ongelooflike gastehuis met die lekkerste mense.

Dankie aan al die Jonkershoek-personeel vir die baie lekker aand daar by julle. Ons het dit vreeslik geniet!

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit en hoop om julle gou weer te sien.

Jonkershoek Guest Farm
Leani S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani S

Heerlik gebly op die plaas.

Gerieflike, netjiese en veilige verblyf buite die gewoel van die stad. Ons was 'n groep vriende op pad terug van die Noord-Kaap en die braai in die boma was 'n wonderlike manier om ons vakansie saam af te sluit. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Kamers is ruim en keurig gemeubileer. Enigste voorstel is om dalk die plastiese stoele in die eetkamer te vervang met houtstoele.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien.

Jonkershoek Guest Farm
Jorien B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorien B

Hartlike welkoming, vriendelik, bedagsaam.

Geen ophoud nie, behulpsaam, vriendelik en bedagsaam asook begrip. Die mense gaan uit hulle pad uit.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Maryna M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M

Heerlik gekuier.

Baie mooi en netjiese verblyfplek. Heerlik aandete geniet. Ontbytpakkie was vir ons gepak omdat ons vroeg die volgende oggend vertrek het. Al die geriewe is baie netjies en smaakvol. Gasvrou ook baie vriendelik en behulpsaam.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Dankie Maryna vir jou mooi terugvoering oor Jonkershoek Gasteplaas, ons hoop om jou in die toekoms weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Hennie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Jonkerhoek is 'n ongelooflike mooi plek met aandag aan die kleinste details gegee.

Ons was 'n familie van 6 wat Oujaarsaand by Jonkershoek oorgeslaap het, die kamers is groot en baie netjies. Die boma en braaigeriewe met badkamers en kombius was 'n baie lekker kuier area gewees vir die aand. Ontbyt was heerlik gewees voor ons terug huistoe gekeer het.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Hello Hennie, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor Jonkershoek Gasteplaas. Ons waardeer dit. Dis baie lekker om die positiewe terugvoering te kry en om sulke lekker gaste hier te he. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete.

Jonkershoek Guest Farm
Herman V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Stil, pragtige natuurskoon.

Al is dit op 'n plaas, kort daar niks. Alles is net van die beste. Beurtkrag het ons nie geraak, aangesien hul goed ingerig is. Gasvrou en personeel baie behulpsaam.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit en hoop om julle weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Adriaan C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Rustige veilige atmosfeer. Vriendelike ontvangss.

Word sterk aanbeveel as oornagplek tussen Kaapstad en die Noorde. Die personeel baie vriendelik. Die kamers is skoon en netjies. Smaakvolle ontbyt.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Vreeslik dankie vir die goeie aanbeveling. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Dirk U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U

Great!

Luuks en 'n lekker plek!

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle weer eendag hier te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Lizell J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizell J

Bitter mooi.

Wat 'n mooi, skoon, moderne en rustige plek. Van die beste oornagplekke op die N12.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Ons waardeer die mooi terugvoering en hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms.

Jonkershoek Guest Farm
Willem N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Baie gerieflik langs N12. Baie skoon, netjies.

Sal enige tyd weer daar oornag. Rustige en gerieflike verblyf langs die N12. Goeie en vriendelike diens. Lekker aandete en ontbyt.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en mooi woorde ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Ewald H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald H

Oorslaapplek terug van die Kaap af Pretoria toe.

Pragtige plek met 'n ware plaas atmosfeer. Perfekte manier om die vakansie mee af te sluit. Lekker braaigeriewe met alles wat jy nodig het. Kinders het swembad geniet. Netjiese kamers en lekker ontbyt. Sal beslis weer hier kom bly.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom hier.

Jonkershoek Guest Farm
Deon B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Skoon en netjies, lekker geëet, beslis die moeite werd.

Ideale plek om oor te slaap vanaf die Kaap op pad na die noorde. Baie mooi en ruim.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit. Sal julle graag in die toekoms weer hier wil verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Marius B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Verblyf was ongelukkig nie 2 uur gereed soos per bespreking nie.

Die braaipakkie en slaai wat ons vir aandete bestel het, was nogal baie duurder as die gemiddelde en dit het nogal 'n negatiewe effek op ons verblyfervaring geplaas. Ek sal Jonkershoek aanbeveel op voorwaarde dat gaste hulself sal vergewis van pryse voordat hulle kos bestel.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Hello Marius,

Ons is vreeslik jammer vir die ongerief. Neem asseblief kennis dat hierdie tyd vir ons 'n baie besige tyd was en dat skoonmaak van kamers as gevolg van Covid meer aadag vereis. Ons fokus is op dat gaste 'n goeie ervaring sal he en dat kamers ten alle tye op standaard is.
Ons stel gewoonlik gaste in kennis dat indien hulle deur Kimberley kom ons voorstel dat hulle welkom is om eie braai-vleis te bring, ons gee die hout, eetgerei, ys en speserye.

Ons hoop dat as u ooit in die toekoms weer hier verby kom en wel weer gebruik maak van ons dat ons vir julle 'n beter ervaring sal kan gee.

Vriendelike Groete

Jonkershoek Guest Farm
Marius B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Puik verblyf.

Jonkershoek is 5-ster-gehalte t.o.v. diens, verblyf en kos. Vriendelike en uitstekende diens ontvang van eienaars sowel as personeel. Hoogs aanbeveelbaar.

Jonkershoek Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer te verwelkom.

Jonkershoek Guest Farm
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc67ce65f2baa05961703accf555940ff94475e48f3682252f5bd62f80312c616946fef471b6a2674b208d4fe502d827036d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Off the N12 18 km form Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.529277 24.780951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang