Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonkershoek Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jacques R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gerus en ontspan. Baie netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Jonkershoek Guest Farm se verblyf in alle opsigte. Die beste. Gedurende ons vakansie by 7 verskillende plekke oorgeslaap. Jonkershoek Guest Farm kry van ons kant 'n 10 uit 10 en die allerbeste tydens ons vakansie. Dankie Jonkershoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Oase in die woestyn. Dit was soos 'n oase na die reis deur die Noord-Kaap woestyn. Pragtige grasperke, lieflike swembad, luukse kamers en vingerlek lekker aandete. Definitief die plek waar ek weer sal bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Soos Bo. Baie dankie, ons het die tydjie daar geniet. Die rustigheid van die plaas was aangenaam en net 'n paar km uit die dorp. Die eenheid was baie netjies en skoon met al die nodige geriewe. Regtig 5 ster. Sal vir seker weer daar oornag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hylton S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wonderful stay. Great place to stay over. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Restful and pleasant. We really enjoyed our stay even though it was for only one night. The staff were friendly and accommodating. The room was comfortable, neat and clean, and the lawns are beautifully kept. The amenities are also well situated and kept neat and tidy. One can see that the owner is proud of his property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasties. Baie gerieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

1st class. Excellent customer service. Very clean, modern establishment. Nice grounds. Very enjoyable and refreshing after a long journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Verfrissend. Die mooiste, rustigste plekkie. Gasvrou het baie moeite gedoen. Kos was heerlik en die gastehuis se troeteldiere was 'n ekstra bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc67ce65f2baa05961703accf555940ff94475e48f3682252f5bd62f80312c616946fef471b6a2674b208d4fe502d827036d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Off the N12 18 km form Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.529277 24.780951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang