Jonkershoek Guest Farm
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jonkershoek is 'n privaat gasteplaas 23 km buite Kimberley in die Noord-Kaap op die N12 in Warrenton se rigting.
Dit was voorheen 'n suiwelplaas wat nou spog met 'n bekroonde rooi Angus-stoetbul en die oorspronklike plaashuis is ten volle gerestoureer en omskep in 'n luukse gastehuis. Jonkershoek het 8 luukse kamers en elkeen het 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, gratis WiFi en toegang to die terras.
Gaste kan ook buite by die lapa-area braai en braaipakke is op versoek beskikbaar. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit en sekuriteitskameras.
Jonkershoek is die ideale wegbreekplek om weg te kom uit stad, te ontspan en die rustigheid van die plaaslewe te ervaar, terwyl gaste steeds die gerief van 'n luukse gastehuis kan geniet. Gaste kan 'n piekniek op die groen grasperk geniet en in die Noord-Kaapse son by die swembad baai. Buitelugentoesiaste kan op die plaas gaan draf en die Angus-beeste sien of stap tot by die ou boom op die plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elizna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Gaste dink Jonkershoek Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang