Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonkershoek Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jonkershoek is 'n privaat gasteplaas 23 km buite Kimberley in die Noord-Kaap op die N12 in Warrenton se rigting.

Dit was voorheen 'n suiwelplaas wat nou spog met 'n bekroonde rooi Angus-stoetbul en die oorspronklike plaashuis is ten volle gerestoureer en omskep in 'n luukse gastehuis. Jonkershoek het 8 luukse kamers en elkeen het 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, gratis WiFi en toegang to die terras.

Gaste kan ook buite by die lapa-area braai en braaipakke is op versoek beskikbaar. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit en sekuriteitskameras.

Jonkershoek is die ideale wegbreekplek om weg te kom uit stad, te ontspan en die rustigheid van die plaaslewe te ervaar, terwyl gaste steeds die gerief van 'n luukse gastehuis kan geniet. Gaste kan 'n piekniek op die groen grasperk geniet en in die Noord-Kaapse son by die swembad baai. Buitelugentoesiaste kan op die plaas gaan draf en die Angus-beeste sien of stap tot by die ou boom op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
Jonkershoek Guest Farm se verblyf in alle opsigte. Die beste. Gedurende ons vakansie by 7 verskillende plekke oorgeslaap. Jonkershoek Guest Farm kry v...
Sien meer
Jan 2025
Carla P
Gesin met tieners
5.0
Oase in die woestyn. Dit was soos 'n oase na die reis deur die Noord-Kaap woestyn. Pragtige grasperke, lieflike swembad, luukse kamers en vingerlek le...
Sien meer
Jan 2025
Bennie G
Saam met lewensmaat
5.0
Soos Bo. Baie dankie, ons het die tydjie daar geniet. Die rustigheid van die plaas was aangenaam en net 'n paar km uit die dorp. Die eenheid was baie ...
Sien meer
Jan 2025
Hylton S
Gesin met tieners
5.0
Wonderful stay. Great place to stay over. We will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Wendy V
Saam met lewensmaat
5.0
Restful and pleasant. We really enjoyed our stay even though it was for only one night. The staff were friendly and accommodating. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jonkershoek Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc67ce65f2baa05961703accf555940ff94475e48f3682252f5bd62f80312c616946fef471b6a2674b208d4fe502d827036d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Off the N12 18 km form Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.529277 24.780951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang