Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonquil Luxury Guest Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Van Wijk Straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Jonquil Luxury Guest Cottage, geleë in 'n afgesonderde, goed gevestigde tuin in die hartjie van Franschhoek Village. Dit is perfek geleë binne stapafstand vanaf die dorp om topklas restaurante en spesialiteitswinkels te geniet waarvoor Franschhoek bekend is.

Jonquil bied luukse gerief in moderne styl met lugversorging in al die kamers, platskerm DStv en DVD, skottelgoedwasser en wasgoedgeriewe. Hierdie kothuis wat noord front is lugtig en gevul met lig wat deur die Franse deure en vensters stort. Dit het 'n hoofslaapkamer op die boonste vloer met 'n en suite-badkamer en balkon wat oor die tuin uitkyk. Die tweede slaapkamer op die onderste verdieping het 'n en suite-stort. Die volledig toegeruste kombuis is oopplan na die eetarea wat op sy beurt uitloop op 'n skaduryke tuinterras, asook die sitkamer wat tussendeur lei.

Die kraakvars wit beddegoed en handdoeke is van die hoogste gehalte. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Tee- en koffiemaakgeriewe en vrugte sal met aankoms voorsien word. Veilige parkeerplek van die straat af, alarmstelsel en kluis is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 31 Van Wijk Straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jonquil Luxury Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Van Wijk Straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlY2U1ZDA4LTEyMzQtNGIzZC04MjliLTVhNWNlZDVmNzI1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 31 Van Wijk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910251717999 19.118012262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang