Joostenberg Drive
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joostenberg-rylaan 20, Kraaifontein, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Joostenberg Drive is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang, apart van die hoofhuis, sentraal in Kraaifontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en diegene wat vir ontspanning besoek.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n sitarea en gratis WiFi.
Verder is daar 'n onderdakbraai-area, veilige parkeerplek, en toegang tot nabygeleë winkelsentrums, restaurante en die N1.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ligging
- Joostenberg-rylaan 20, Kraaifontein, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joostenberg-rylaan 20, Kraaifontein, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap