Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jordan's Break

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Danielle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very nice. Very nice place to stay. Would highly recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlize J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Great stay 10/10. We had a great stay! The house is really nice and everything we needed, even spices, was available. The host also responded very quickly when we had some issues, and it was resolved with no trouble.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Fantastic. The location is absolutely great. So close to the beach and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie J
Lang verblyf
4.6
Mrt 2024

Baie lekker. Sal aanbeveel vir almal. Ja, verblyf was lekker en sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Salume H
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Kon nie vra vir beter. Ons is vriendelik verwelkom. Tannie Suzie het moeite gedoen om ons gemak te hê en ons uit te wys waar kan ons wat kry. Andrew (eienaar) het als mooi verduidelik. Was gerieflik naby die strand en nie ver van enige eetplekke of winkels nie. WiFi was beskikbaar vir wanneer ons gewerk het. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabby P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Exceeded all expectations. Very clean, cozy and modern. Love everything about the place, friendly hosts, will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Love it. Awesome home away from home. So lekker gebly. Sal vir seker weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charline V
Kort verblyf
4.6
Des 2022

Baie dankie, ons het baie lekker gekuier. Tannie Suzy by nr 1 was baie vriendelik en behulpsaam. Die foto's op die webtuiste laat dit kleiner lyk. Die woonstel is eintlik baie gerieflik en ruim genoeg vir 'n familie van ses. Die eienaar was baie tegemoetkomend en het ons kleinkind (4) en baba ook toegelaat. Bring net eie beddegoed. Die woonstel is baie sentraal geleë en loopafstand van die hoofstrand en restaurante. Tannie Suzy by nr 1 was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons vriendelik gehelp met ekstra parkering. Ek moet egter noem dat die een badkamer se stort lek. Vloer was heeltyd nat. Die handdoeke is ook nie groot genoeg nie en is maar aan die dun kant. Bring maar saam asook eie swemhanddoeke. Daar is geen botteloopmaker nie. Daar is 'n lekker braai op die stoep, maar geen kasserol vir vleisie nie. Daar is wel 'n skottelgoedwasmasjien en 'n wasmasjien met 'n klein wasgoedlyn vir wasgoed. Ons het wel baie lekker gekuier. Ons sal hierdie oulike woonstel aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desiree D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2022

Netjiese wooneenheid. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marie J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2021

Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek. Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek, dit was awesome.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 14, Roux Villas 9, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f06ae0792c83acf8609144fde686bbf2de6d432d8421eceeb03fddc93c0d9c90dcc750084197360bffc7b37bf7dfc672112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 14 Uys Street 9 Roux Villas 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0474387 24.9250579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang