Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jordan's Break

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Jordan's Break
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Danielle S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S

Very nice.

Very nice place to stay. Would highly recommend to others.

Johlize J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlize J

Great stay 10/10.

We had a great stay! The house is really nice and everything we needed, even spices, was available. The host also responded very quickly when we had some issues, and it was resolved with no trouble.

Bryan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan S

Fantastic.

The location is absolutely great. So close to the beach and shops.

Coenie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie J

Baie lekker. Sal aanbeveel vir almal.

Ja, verblyf was lekker en sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Salume H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salume H

Kon nie vra vir beter.

Ons is vriendelik verwelkom. Tannie Suzie het moeite gedoen om ons gemak te hê en ons uit te wys waar kan ons wat kry. Andrew (eienaar) het als mooi verduidelik. Was gerieflik naby die strand en nie ver van enige eetplekke of winkels nie. WiFi was beskikbaar vir wanneer ons gewerk het. Sal beslis aanbeveel!

Gabby P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabby P

Exceeded all expectations.

Very clean, cozy and modern. Love everything about the place, friendly hosts, will be back.

Natasha D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Love it.

Awesome home away from home. So lekker gebly. Sal vir seker weer boek.

Charline V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charline V

Baie dankie, ons het baie lekker gekuier. Tannie Suzy by nr 1 was baie vriendelik en behulpsaam.

Die foto's op die webtuiste laat dit kleiner lyk. Die woonstel is eintlik baie gerieflik en ruim genoeg vir 'n familie van ses. Die eienaar was baie tegemoetkomend en het ons kleinkind (4) en baba ook toegelaat. Bring net eie beddegoed. Die woonstel is baie sentraal geleë en loopafstand van die hoofstrand en restaurante. Tannie Suzy by nr 1 was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons vriendelik gehelp met ekstra parkering. Ek moet egter noem dat die een badkamer se stort lek. Vloer was heeltyd nat. Die handdoeke is ook nie groot genoeg nie en is maar aan die dun kant. Bring maar saam asook eie swemhanddoeke. Daar is geen botteloopmaker nie. Daar is 'n lekker braai op die stoep, maar geen kasserol vir vleisie nie. Daar is wel 'n skottelgoedwasmasjien en 'n wasmasjien met 'n klein wasgoedlyn vir wasgoed. Ons het wel baie lekker gekuier. Ons sal hierdie oulike woonstel aanbeveel.

Desiree D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree D

Netjiese wooneenheid.

Sien sterre.

Marie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J

Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek, dit was awesome.

Maryke S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S

Fantastic.

Clean, modern, safe and comfortable.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 14, Roux Villas 9, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f06ae0792c83acf8609144fde686bbf2de6d432d8421eceeb03fddc93c0d9c90dcc750084197360bffc7b37bf7dfc672112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 14 Uys Street 9 Roux Villas 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0474387 24.9250579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang