Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jorene's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Joggie P
Kort verblyf
4.2
Jun 2024

Gesukkel om te parkeer elke aand. Te min parkeer spasie vir residents. Spasie. Nee, baie koud, met geen kamerverhitting.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Lekker Lekker net kort. Sal weer kom as ons Polokwane besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Belinda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Uitstekende diens ontvang. Ons het uitstekende diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Lekker. Huislik en aangenaam sal dit aanbeveel vir almal en is Afrikaans!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda G
Kort verblyf
4.6
Feb 2022

Stil en rustig. Was baie skoon, veilig agter die hek. Baie stil daar. Was net nie braai-geriewe nie ( nie wat ek gesien het nie). Rina was aangenaam en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Jorene's Guest House
Hi Belinda Jammer jong, as julle gevra het sou ek julle gewys het waar braai geriewe is. Vra volgende keer asb. Dankie

Sifiso H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

The service received was great and the hosts were extremely friendly and accommodating. Great experience and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2022

Dit was regtig net n plekkie om te slaap, gasvryheid was van die beste en het regtig moeite gedoen. Ek het net bietjie meer verwag as wat ons gekry het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rina
Jorene's Guest House
Wat het julle meer verwag. As julle uitbrei kan ek aandag aan dit skenk. Dankie

Jannie G
1 nag
5.0
Feb 2021

Baie vriendelik ontvang en gasvry. Kamer was skoon en netjies, het goed aan my vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vilma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2021

Sien sterre. Het voldoen aan ons behoeftes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hein K
Kort verblyf
4.6
Mrt 2020

Skoon en netjies. Geriewe is voldoende. Kan doen met 'n ekstra melkie en koffie vir elke dag - nie net een pakkie vir aand 1 nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
Jorene's Guest House
Dankie. Skenk aandag aan dit!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 15, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ZDIwZTRkLWQzM2MtNDk3Yy04M2Y2LWJjM2NiZGMwMjIwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 15 Hoog Street Capricorn 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.914044375186 29.469315782189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang