Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jorene's Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir Jorene's Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Joggie P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joggie P

Gesukkel om te parkeer elke aand. Te min parkeer spasie vir residents. Spasie.

Nee, baie koud, met geen kamerverhitting.

Willie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B

Lekker

Lekker net kort. Sal weer kom as ons Polokwane besoek.

Belinda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Uitstekende diens ontvang.

Ons het uitstekende diens ontvang.

Craig W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W

Lekker.

Huislik en aangenaam sal dit aanbeveel vir almal en is Afrikaans!

Belinda G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G

Stil en rustig.

Was baie skoon, veilig agter die hek. Baie stil daar. Was net nie braai-geriewe nie ( nie wat ek gesien het nie). Rina was aangenaam en behulpsaam.

Jorene's Guest House se terugvoer

Hi Belinda
Jammer jong, as julle gevra het sou ek julle gewys het waar braai geriewe is.
Vra volgende keer asb.
Dankie

Jorene's Guest House
Sifiso H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sifiso H

The service received was great and the hosts were extremely friendly and accommodating.

Great experience and friendly.

Chris B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B

Dit was regtig net n plekkie om te slaap, gasvryheid was van die beste en het regtig moeite gedoen.

Ek het net bietjie meer verwag as wat ons gekry het.

Jorene's Guest House se terugvoer

Wat het julle meer verwag. As julle uitbrei kan ek aandag aan dit skenk.
Dankie

Jorene's Guest House
Jannie G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G

Baie vriendelik ontvang en gasvry.

Kamer was skoon en netjies, het goed aan my vereistes voldoen.

Vilma V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vilma V

Sien sterre.

Het voldoen aan ons behoeftes.

Hein K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K

Skoon en netjies.

Geriewe is voldoende. Kan doen met 'n ekstra melkie en koffie vir elke dag - nie net een pakkie vir aand 1 nie.

Jorene's Guest House se terugvoer

Dankie.
Skenk aandag aan dit!

Jorene's Guest House
Tjaart V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V

Lekker plek vir oornag.

Waarde vir geld. Die mense is baie gasvry. Daar is veilige parkering. Die woonstelgeriewe is netjies. Wat meer wil jy hê.

Jorene's Guest House se terugvoer

Dankie ek waardeer.

Jorene's Guest House
Frans N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans N

Lekker geslaap en kon weer na 'n besoek aan hospitaal die pad huis toe aandurf.

Het familie in hopitaal gaan besoek.

Lynnette V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette V

Stil en rustig.

Rustige omgewing. Kamer was netjies maar 'stuffy' en die beligting was bietjie te dof. Ek stel voor 'n dakwaaier of los waaier net vir bietjie sirkulasie.

Jorene's Guest House se terugvoer

Het los waaiers probeer, maar die mense steel dit.
As jy bereid is om meer te betaal is daar 'n lugversorger, maar vir my pryse kan ek dit ongelukkig nie insluit nie, maar dit is beskikbaar.
Ek gebruik energie besparende gloeilampe en ongelukkig is hulle nie so skerp soos gewone gloeilampe nie.

Jorene's Guest House
Frans V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Goeie ligging, ruim kamer, goed ingerig, uitstekende diens.

Ek het baie lekker gebly by Jorene's.

Jorene's Guest House se terugvoer

Baie bly jy het dit geniet!

Jorene's Guest House
Erick K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erick K

Netjies en skoon plekkie. Baie vriendelike mense.

Blyplek is lekker sentraal geleë. Skoon en netjies. Vriendelike mense by ontvangs.

Jorene's Guest House se terugvoer

Dankie Erick ek waardeer!

Mense soos jy maak dit 'n plesier om die besigheid te bestuur.

Jorene's Guest House
Johann B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Stil buurt en bekostigbaar.

Net 'n voorstel: miskien 'n ekstra rakkie by die wasbak vir jou toiletware, sowel as een in die stort vir jou sjampoe sal baie handig wees.

Jorene's Guest House se terugvoer

Dankie.
Ek skenk aandag aan dit.

Jorene's Guest House
Thakalane T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thakalane T

It's a nice place to be at. Would like to visit some other time.

It was easy to find a place and Jolene welcomed me with good hands. I enjoyed breakfast in the morning.

Deon L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon L

Goeie ligging en skoon tel die meeste.

Die ontvangsdiens was nie goed nie. Yskas kon aangeskakel gewees het. Van die skottelgoed was half gewas. Die bed se basis was hobbelrig. Het later die matras op die vloer geplaas vir baie meer gemaklike nagrus.

Jorene's Guest House se terugvoer

Beste Deon,

Baie dankie vir die terugvoer.

Vorige gaste het ons al gekomplimenteer oor die gemaklikheid van die beddens, maar ek neem kennis van jou ongerief.

Die gastehuis is baie klein en dus kan ons nie onnodige kragverbruik bekostig nie. Ek verkies om my kamers bekostigbaar te hou, maar ongelukkig moet ek dan maar bietjie bespaar indien ek my winsgrens wil bereik.

Groete,
Rina

Jorene's Guest House
Nadia S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia S

Behulpsaam.

Jorene's Guest House is baie behulpsaam en dink verder as waarvoor gevra is. Ons baba seuntjie het saam met ons gereis en sy het vir ons 'n kamer op die grond geboek met 'n bad en seker gemaak die kamer het spasie vir my seun se kamping cot. Is ook baie maklik om by haar uit te kom te Kom en weer terug op die N1 te kom.

Jorene's Guest House se terugvoer

Dankie julle, kom maar weer!

Jorene's Guest House
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Esther M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

The place is welcoming and neat.

My parents had a pleasant stay and they are recommending to stay there next time when they are in Polokwane.

Jorene's Guest House se terugvoer

Thank you, please come again!

Jorene's Guest House
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 15, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ZDIwZTRkLWQzM2MtNDk3Yy04M2Y2LWJjM2NiZGMwMjIwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 15 Hoog Street Capricorn 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.914044375186 29.469315782189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang