Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jorn's Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Jorn's Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lida R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida R

Heelik en rustig!

Die gastehuis is fantasies geleë en daar word moeite gedoen om dit rustig en lekker te maak. Ons sal graag weer kom kuier!

Nicky B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Baie mooi plek en vriendelike diens.

Baie mooi plek en vriendelike diens, baie goeie ligging.

Anna-marie D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D

Ons het 'n ruim suite gehad met alle geriewe wat netjies in stand gehou word.

Dit was 'n baie goeie keuse om hier oor te bly.

Millicent B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent B

Great!

My husband and I enjoyed ourselves to the fullest and wish to come back.

John P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John P

Very comfortable accommodation and an excellent breakfast.

Our room was spacious and clean. We had covered parking, which was convenient. The staff were friendly and helpful.

Reina S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reina S

Kwaliteit gastehuis, sal weer daar gaan bly. Heerlike ontbyt!

Pragtige tuine, rustig en mooi afwerking.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charmaine D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Ruim familiekamer. Goeie ontbyt. Rustige, stil omgewing.

Ons sal beslis terugkeer.

Jaco M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Verblyf was rustig met goeie diens vanaf personeel.

Aangename verblyf en lekker ontbyt.

Hanelie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelie V

Sal beslis weer die gastehuis besoek.

Mooi rustige omgewing. Sou graag langer wou bly. Pragtige tuin met die mooiste Koi visse wat rustigheid bring. Heerlike ontbyt met baie vriendelike, behulpsame personeel.

Grant F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant F

Brief but enjoyable.

Nice setting, rooms well decorated, clean and functional. Wi-Fi didn't work due to load shedding.

Jj B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B

Rustig in pragtuin.

Rustig, stil en ontspannend! Sal vir seker weer kom oorbly! Puik diens en die lekkerste ontbyt en aandete!

Barry B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B

Onvergeetlik.

Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer terug keer.

Wikus B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Fantasties.

Was al van te vore hier, maar dit blyk hulle streef elke keer na beter.

Stephen O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen O

Exceeded my expectations.

Definitely better than the 4 star rating and the personalized attention and service was amazing.

Pieter B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Pragtige plek. Heerlik gekuier.

Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Tuin pragtig. Ontbyt was heerlik. Ons sal vir seker weer kom.

Susan O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan O

Skole-rugby.

Baie vriendelike ontvangs, perseel baie netjies en kamers baie netjies.

Wikus B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Uitstekend

Vandat ons ingeboek het, is ons met vriendelikheid oorweldig, almal gaan uit hulle pad om jou verblyf aangenaam te maak.

Johann V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Gasvry en rustig.

Met die Vlak 4 inperking, het Jorn's Guest House nogsteeds alles in hul vermoë gedoen om ons tuis te laat voel.

Piet M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Besondere vriendelike diens.

Ten spyte van COVID het die personeel uit hulle pad gegaan om te verseker dat ons 'n baie aangename oornag kon beleef. Ek sal enige tyd graag wil teruggaan en enige iemand aanbeveel.

Kalinka C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalinka C

One of a kind! Fantasties!

Hierdie plek is skoon, netjies, gemaklik, veilig, ontbyt is heerlik, ligging is perfek, staf is vriendelik en behulpsaam. Daar is niks wat kortkom in die kamer nie, die bed is groot en gemaklik, lekker kussings en matras, meer as genoeg warm water, yskas en mikrogolf en jy kan koffie en tee maak. Dit het amper gevoel soos my eie huis!

Tinus K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus K

Ons verblyf by Jorn's Guest House was aangenaam en het aan al ons behoeftes voldoen.

Ek sal Jorn's Guest House ten sterkste aanbeveel vir enige sakereisigers. Die atmosfeer is aangenaam en ontspannend. Elke eenheid geniet voldoende privaatheid en die ontbyt is eerste klas.

Nolene V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene V

Pragtige gastehuis met groot verskeidenheid akkommodasie-opsies.

Lieflike tuin en genoegsame parkeerplek. Ontbyt was keurig en geurig met groot keuse. Jammer dat hulle nie aandetes bedien nie.

Darren T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren T

Had a fantastic stay at your guesthouse, weekend break and Kaapsehoop marathon.

Rooms were clean, staff were friendly and helped out where they could.

Magda H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H

Baie lekker gerus, dankie.

Dit was moeilik om by spieëltafel te grimeer en hare te blaas as gevolg van die kort skakelaar en lig. Verder was dit baie lekker.

Nicky V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V

'n Moet bespreek, uitstekend.

Jòrn is 'n wonderlike gasheer en sy plek is absoluut pragtig. Baie netjies en skoon, die plek word baie mooi opgepas en dis veilig daar. Die ontbyt was uitstekend. Alles van goeie gehalte. Sal hom weer ondersteun en kan sy gastehuis enige tyd aanbeveel. Kan net met lof van die gastehuis praat. Jòrn, baie dankie vir jou gasvryheid ons het jou regtig waardeer.

Liezl J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl J

Ongelooflike goeie diens, pragtig.

Ons sal dit beslis aanbeveel en weer besoek.

Jorn's Guest House se terugvoer

Beste Johan,

Baie, baie dankie vir die uitstekende resensie - ons waardeer elke woord opreg en ons sien baie daarna uit om julle weer by ons te verwelkomn!

Groete uit Nelspruit,

Jacus Müller

Jorn's Guest House
Maria V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Sleepover after a long trip from Mozambique.

Super service, super comfortable.

Jorn's Guest House se terugvoer

Dear Maria,

Thank you for the wonderful review.
We look forward to welcoming you back soon.

Warm regards,
Jacus Müller

Jorn's Guest House
Marlene D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Fantasties! Ons is baie bederf.

Ontbyt was uit die boeke en ons kamer was pragtig. Die tuin is asemrowend. Baie dankie vir die groot bederf.

Jorn's Guest House se terugvoer

Hi daar Mrlene,

Naie, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n wonderlike resensie te skryf. Ons is almal baie dankbaar om te weet dat julle die tydjie by ons so baie geniet het. Ons sien werklik daarna uit om julle weer by ons te hê!

Groete,
Jacus Müller

Jorn's Guest House
Jean M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Excellent.

Everything was stunning. From the minute we arrived till our departure! Jorn is an amazing host and the B&B is run like a 5 star hotel.

Jorn's Guest House se terugvoer

Dear Jean,

Thank you very much for the great review.
It was an awesome pleasure to host you here and we are truly happy to know that you enjoyed your stay with us.
We look forward to welcome you back soon!

Warm wishes,
Jacus Müller

Jorn's Guest House
Anthonie J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie J

Baie netjies, en gerieflik.

Puik en vriendelike diens.

Jorn's Guest House se terugvoer

Beste Lizette

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te verwelkom.

Groete

Jacus Müller

Jorn's Guest House
Albert S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Skitterend.

Dit is 'n pragtige gastehuis. Baie mooi skoon, netjiese en ruim kamers met baie vriendelike personeel. Die onbyte was absoluut wonderlik!

Jorn's Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die skitterende resensie Albert!

Jorn's Guest House
Colleen M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen M

Awesome.

We had an amazing stay, staff were friendly and helpful. Everything was very neat and clean, we will definitely come again.

Jorn's Guest House se terugvoer

Dear Rudie,
Thank you very much for the awesome review. We look forward to welcome you back soon!

Jorn's Guest House
Jacobus S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Uitstekende plek, baie goeie diens en ontbyt is uit die boeke uit.

Ek kan enige iemand aanbeveel om hierdie gastehuis te gebruik. Baie netjies, skoon en goeie diens. Ontbyt is fantasties. Mooiste tuin met asemrowende uitsig. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Jorn's Guest House se terugvoer

Baie dankie dat jy gekies het om by ons tuis te gaan en ook vir jou goeie aanbeveling Esmarie. Ons sien voorwaar daarna uit om julle weer hier te verwelkom in die toekoms!

Jorn's Guest House
Andre K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K

Rustige verblyf met heerlike ontbyt.

Die omgewing is stil, en die verblyf was heerlik. Die personeel was vriendelike, kamers was skoon, en die ontbyt alleen maak dit die moeite werd om oor te slaap. Sal definitief weer hier kom aanklop vir verblyf.

Jorn's Guest House se terugvoer

Beste Andre

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het.
Baie dankie ook vir die baie positiewe resensie, ons waardeer jou woorde opreg.

Groete uit die Laeveld
Jacus Müller

Jorn's Guest House
Frikkie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Netjies en goed geleë.

Baie goed geleë en maklik om te kry, groot ontbyt met heerlike verskeidenheid.

Jorn's Guest House se terugvoer

Beste Frikkie,
Ons waardeer opreg dat jy 'n tydjie geneem het om 'n resensie te skryf. Ons hoop om volgende keer 100% aan al jou verwagtinge te voldoen.
Groete,
Jacus

Jorn's Guest House
Andre S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Baie aangenaam en vriendelike personeel.

Baie mooi gastehuis, uitsig en tuin is pragtig. Die ontbyt is ongelooflik stylvol gedoen.

Jorn's Guest House se terugvoer

Beste Andrë

Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om met jou volgende besoek aan al jou vereistes te voldoen.

Beste wense.

Jacus Müller

Jorn's Guest House
Sandra O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O

Absoluut veilig gevoel met 'n heerlike ontbyt.

Vriendelike en behulpsame personeel. Absoluut veilig gevoel tydens ons verblyf met die allerheerlikste ontbyt. Beslis sal ons weer daar oorslaap. Sal definitief vir almal aanbeveel. "Well done, team!"

Janine C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Baie mooi gastehuis, sentraal geleë en sal definitief weer daar bly.

Die ontbyt was baie lekker met 'n groot verskeidenheid om van te kies.

Dirk V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Alles skoon en netjies. Diens baie goed.

Ons het lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Het veilig gevoel. Almal was gaaf en behulpsaam.

Laylah H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laylah H

Spectacular stay.

Thank you very much for the lovely stay. Will definitely come back. My family enjoyed it thoroughly. Keep up the good work.

Frederik V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik V

'n Trappie bo die res wat 4 ster aanbetref.

Gasvryheid is wêreld klas, etes uit die boonste rakke. Waarde vir geld!

Shawn E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn E

Baie netjies, skoon en sal aanbeveel.

Ons het die gastehuis baie geniet. Skoon en netjies. Great ontbyt met baie goeie diens!

Melinda B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B

Fantasties.

Baie netjiese plek, waarde vir geld. Die ontbyt was ook baie goed en sal definitief die gastehuis aanbeveel vir ander. Het veilig gevoel in die omgewing en die kliëntediens was ook baie goed.

Alet D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet D

Ons het baie lekker gebly by Jorn's Guest House en ons was baie vriendelik ontvang.

Die ontbyt was fantasties.

Christo A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A

As jy Innibos fees toe gaan jaarliks, is Jorn's Gastehuis die perfekte keuse.

Ons verblyf was great, die gasvryheid was besonders met die lekkerste ontbyt wat uit verskeie keuses bestaan en daagliks voorgesit word.

Derik En Estelle P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derik En Estelle P

Keurige gastehuis met top-opgeleide personeel.

Hierdie gastehuis is keurig versorg met fyn opgeleide personeel. Sal weer hier tuisgaan.

Jorn's Guest House se terugvoer

Liewe Estelle,

Baie dankie dat jy ons gekies het en vir die resensie.
Dit was wonderlik om jou hier te hê en ons sien uit na jou volgende besoek!

Beste wense,

Jacus Müller

Jorn's Guest House
Pieter S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Hierdie gastehuis is besonders, die rustigheid is wonderlik vir jou siel.

Ek sou maklik hier vir 'n week kon bly. Gasvryheid besonders, kamer was romanties. Sou graag die buitestort wou probeer tussen die reuse klippe, maar ongelukkig was dit koud. Ek sal beslis graag weer wil gaan wanneer die geleentheid sou opduik.

Gerda H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda H

Clean, friendly and will stay again if they put other blinds or curtains in front of windows

All was 100% but the garden cottage we stayed in only had bamboo blinds ( no curtains or blinds with block out for the light). As the garden light shines directly on to the bed, it makes it difficult to sleep. Otherwise, a lovely stay with a friendly owner.

Sharon P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P

Great place

Will definitely stay again.

Kobus S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Baie lekker gebly - waarde vir geld!

Baie lekker gebly en sal die gastehuis aanbeveel.

Godfrey M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Godfrey M

Great service and wonderful, clean guest house!

Enjoyed our stay at Jorn's. It is very easy to get there plus close to the shopping centers. The place is surrounded by trees and gives you a feel for nature and peace of mind, because it's in a nic,e quiet neighborhood. Will definitely come back one day and of course recommend it to friends and family! The staff were very professional and gave us good customer service!

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunterstraat 62, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d277fd5eba655e089aa0089b90705c3f6deecd9d1e0ba8305efb438c2f08b47e0377dad36673c5dbf0898ceae5e2fc679e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 62 Hunter Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.4895 30.99684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang