Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jorn's Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunterstraat 62, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jorn's Guest House is in Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Dit bied kenmerkende verblyf met gasvryheid en is weggesteek tussen berge in 'n natuurreservaat.

Jorn's Guest House het 10 kamers wat saam geskik is vir 26 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi en 'n satelliet-TV.

Jörns Gästehaus se elegante en gerieflike slaapkamers en bied gaste die geleentheid om moeitelose luuksheid te beleef. Eenrigting-vensters laat gaste toe om die uitsig oor die bos te geniet terwyl hulle bad.

Jörn bied onberispelike diens met 'n oog vir detail en ontbyt is 'n absolute belewenis!

Gaste kan lekker skemerkelkies langs die swembad geniet wat uitkyk oor die flikkerende Mbombela (Nelspruit)-liggies, en die 19de putjie is 'n gesellige bymekaarkomplek na 'n besige dag.

Gaste het die voorreg om deel te neem aan doendinge wat op persoonlike voorkeure, soos safari's, visvang of gholftoere gebaseer is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lida R
Gesin met tieners
5.0
Heelik en rustig! Die gastehuis is fantasies geleë en daar word moeite gedoen om dit rustig en lekker te maak. Ons sal graag weer kom kuier!
Jan 2023
Nicky B
Saam met vriende
5.0
Baie mooi plek en vriendelike diens. Baie mooi plek en vriendelike diens, baie goeie ligging.
Jan 2023
Anna-marie D
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het 'n ruim suite gehad met alle geriewe wat netjies in stand gehou word. Dit was 'n baie goeie keuse om hier oor te bly.
Jul 2024
Millicent B
Saam met lewensmaat
4.8
Great! My husband and I enjoyed ourselves to the fullest and wish to come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
John P
Saam met lewensmaat
4.6
Very comfortable accommodation and an excellent breakfast. Our room was spacious and clean. We had covered parking, which was convenien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hunterstraat 62, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Jorn's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunterstraat 62, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d277fd5eba655e089aa0089b90705c3f6deecd9d1e0ba8305efb438c2f08b47e0377dad36673c5dbf0898ceae5e2fc679e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 62 Hunter Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.4895 30.99684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang