Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joune

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Helene V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Skoon, ruim en goed ingerig. Oulike plekkie. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Net wat die siel nodig gehad het. Ons kom definitief weer terug! Gerieflik met alles wat mens nodig het. Dadelik welkom gevoel en beste gasvrou! Lekker bordspeletjies vir die gesin vir wanneer weer nie so lekker was nie. Volgende keer kom ons terug om die vissie te vang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Joune
Baie dankie, ek is bly julle het die kuier geniet en ek maak solank 'n kruisie waar visse wag. Sien gou weer!

David S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Sal definitief weer daar gaan bly. Dit was waarlik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie lekker en gerieflik. Ons sal sommer weer gou 'n draai by Joune gaan maak, woonstel het als wat jy nodig het. Die weer het nie saamgespeel nie maar ons kon ten minste lekker familietyd hê met die bordspeletjies. Ons sal Joune gerus aanbeveel, waarde vir jou geld en dan is daar nog 'n bederfie ook gelos. Nogmaals dankie vir die geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Joune
Baie dankie, ek is so bly jul het die verblyf geniet. Volgende keer bestel ons net sonskyn dae.

Talana D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Ongelooflik gerieflik en rustig. Ons het werklik dit ongelooflik geniet. Die plek is netjies en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohammed J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Wonderful place to stay at and will be back again in the future. I love going to Witsands and is always a pleasure to go there. Joune accommodation was brilliant and has everything you need right there and Marlene was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Lekkerste vakansie nog! Ons het dadelik welkom en tuis gevoel. Perfekte ligging. Kinders kan loop strand toe. Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter C
Kort verblyf
4.2
Aug 2023

Joune is 'n lekker plekkie, goed toegerus met als wat mens nodig het vir 'n afkoelkans. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Naby die sandduine - lekker pret gehad daar! Die see is net duskant die duine, lekker vir die stapper. Baie lekker gebly by Joune! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Soné S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2023

Ons het meer verwag, veral die 1ste foto wat die see wys. Geen see-uitsig nie! Die standaard waaraan ons gewoond is van verblyf aanbevelings het ons hier gevaal. Ons reis baie a.g.v. ons werk, gelukkig het ons al die nodige gehad soos ons eie potte, panne ens.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Marlene
Joune
Goeie dag, ek is jammer u is nie tevrede gewees met my akkommodasie nie. Baie dankie vir u terugvoering op Joune. Duine beperk maar uitsig gereeld agv wind/weer. Ek moet net noem die nodige potte, panne ens. is wel in kas onder stoof/gasplate. Hoop om wel te verbeter vir toekomstige gaste. Ek noem ook dat nadat die webtuiste my gekontak het oor u nood en u wou vroeër uitboek, ek u sonder om my reëls en terme te volg, terugbetaal het vir 3 dae wat u nie kon langer bly nie agv van u nood.

Robyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Spacious, clean, direct beach access. All round fab. Even nicer than the pics.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Joune
Thank you, glad you had a wonderful time.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9469ddfd78fc894fa72ec0ec7fdc145afbf0b253ae8014d09ec4e37ba7f0f3d0e1b1de932b45d08bd3c251378eb287aa4e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 8 Roman Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395738775651 20.849438368001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang