Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joune

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Joune
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Helene V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Skoon, ruim en goed ingerig.

Oulike plekkie. Lekker gebly.

Gerald H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald H

Net wat die siel nodig gehad het.

Ons kom definitief weer terug! Gerieflik met alles wat mens nodig het. Dadelik welkom gevoel en beste gasvrou! Lekker bordspeletjies vir die gesin vir wanneer weer nie so lekker was nie. Volgende keer kom ons terug om die vissie te vang!

Joune se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het die kuier geniet en ek maak solank 'n kruisie waar visse wag. Sien gou weer!

Joune
David S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Sal definitief weer daar gaan bly.

Dit was waarlik lekker.

Leandre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre V

Baie lekker en gerieflik.

Ons sal sommer weer gou 'n draai by Joune gaan maak, woonstel het als wat jy nodig het. Die weer het nie saamgespeel nie maar ons kon ten minste lekker familietyd hê met die bordspeletjies. Ons sal Joune gerus aanbeveel, waarde vir jou geld en dan is daar nog 'n bederfie ook gelos. Nogmaals dankie vir die geleentheid.

Joune se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly jul het die verblyf geniet. Volgende keer bestel ons net sonskyn dae.

Joune
Talana D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana D

Ongelooflik gerieflik en rustig.

Ons het werklik dit ongelooflik geniet. Die plek is netjies en het alles wat jy nodig het.

Mohammed J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohammed J

Wonderful place to stay at and will be back again in the future.

I love going to Witsands and is always a pleasure to go there. Joune accommodation was brilliant and has everything you need right there and Marlene was a great host.

Doret V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret V

Lekkerste vakansie nog!

Ons het dadelik welkom en tuis gevoel. Perfekte ligging. Kinders kan loop strand toe. Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies!

Wouter C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter C

Joune is 'n lekker plekkie, goed toegerus met als wat mens nodig het vir 'n afkoelkans.

Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Naby die sandduine - lekker pret gehad daar! Die see is net duskant die duine, lekker vir die stapper. Baie lekker gebly by Joune! Dankie!

Soné S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Soné S

Ons het meer verwag, veral die 1ste foto wat die see wys. Geen see-uitsig nie!

Die standaard waaraan ons gewoond is van verblyf aanbevelings het ons hier gevaal. Ons reis baie a.g.v. ons werk, gelukkig het ons al die nodige gehad soos ons eie potte, panne ens.

Joune se terugvoer

Goeie dag, ek is jammer u is nie tevrede gewees met my akkommodasie nie. Baie dankie vir u terugvoering op Joune. Duine beperk maar uitsig gereeld agv wind/weer. Ek moet net noem die nodige potte, panne ens. is wel in kas onder stoof/gasplate. Hoop om wel te verbeter vir toekomstige gaste. Ek noem ook dat nadat die webtuiste my gekontak het oor u nood en u wou vroeër uitboek, ek u sonder om my reëls en terme te volg, terugbetaal het vir 3 dae wat u nie kon langer bly nie agv van u nood.

Joune
Robyn M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M

Spacious, clean, direct beach access. All round fab.

Even nicer than the pics.

Joune se terugvoer

Thank you, glad you had a wonderful time.

Joune
Elmine V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine V

Baie lekker gebly en kon stap na sandduine.

Heerlike vakansie - huisie naby die see en baie netjies. Alles wat mens nodig het, is daar en die eksra bederfies was 'n bonus.

Joune se terugvoer

Baie dankie en is so bly jul het die kuiertjie geniet.
Hoop om jul gou weer te sien.

Joune
Francois J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Dit was awesome.

Baie dankie aan die eienaar van Joune. Die verblyf was wonderlik, die eienaar het regtig uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en die gasvryheid was astronomies wonderlik. 10/10. Ons is ook net so bly dat die eienaar ons klein Yorkies toegelaat het. Baie ander plekke doen nie dit nie. Absoluut waarde vir geldjies. Die weer kon net mooier saamgespeel het, maar dis die Kaap vir jou. Sonnig en winderig. Ek beveel Joune vir enige persoon of gesin aan wat daar vir 'n paar dae wil kom ontspan.

Irene S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene S

Netjies, skoon, naby aan die see. Baie lekker gebly.

Perfekte ligging vir kinders, naby aan die groot sandduine. Die huis is goed toegerus en Marlene het ons gehelp met enige ekstras waarvoor ons gevra het. Haar kommunikasie vooraf was ook baie goed. Daar is block out gordyne wat baie help met kinders se middagslapies. 'n Hek by die straat sal baie help om eenjariges uit die pad te hou. Dit is gelukkig 'n stil straat, so die kinders kon wel veilig buite speel.

Hennie F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie F

Baie lekker gebly. Baie sentraal geleë.

Ons het baie lekker gebly en besonderse gasvrou gehad! Dankie Marlene, jou plek was great.

Joune se terugvoer

Baie dankie dit was heerlik gewees om julle te kon ontmoet het.

Joune
Ilanda F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanda F

Alles wat benodig word vir 'n wegbreek.

Alles wat benodig sal word vir 'n familie-wegbreek. Kombuis baie goed ingerig. Naby genoeg om see te hoor in aand. 'n Lekker stap oor sandduine dan is mens by die see of 'n meer gemaklike stap padlangs om by swemstrand te kom. Witsand is definitief 'n plek vir die visvang-man.

Andries T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T

Baie rustig en ontspannend.

Waarde vir geld, baie netjies en skoon. Naby als, die enigste winkel daar, die groot sandduine en die strandgebied. Als op loopafstand. Die kinders kon op hulle eie rondbeweeg en kon met veiligheid hulle fietse ry. Die braai-area agter die huis ─ sou kon braai sonder die wind.

Renier C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier C

Relaxing break from the city.

Excellent location. Great for families.

Venicia J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venicia J

It is simply amazing!

Die verblyf is sakpas vir n klein gesien van 4 tot 6 persone. Jy kan nie n fout maak as jy Joune kies sentraal geleë is jy duine wil besoek of die see. Self met vriende.

Anna-marie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie E

Lekker ontspannend.

Het heerlik ontspan. Bly ek kon die see hoor en lekker naby vir stap na die strand. Goed toegerus. Sementvloer maak plek net bietjie koud vir winter. Sal ander pot en panne verkies vir gasstoof. Stel voor eienaar maak woonstel bo meer klankdig. Nie nice om mense bo te hoor rondstap en goed rondskuif nie.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9469ddfd78fc894fa72ec0ec7fdc145afbf0b253ae8014d09ec4e37ba7f0f3d0e1b1de932b45d08bd3c251378eb287aa4e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 8 Roman Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395738775651 20.849438368001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang