Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joune

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Joune bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers op die onderste verdieping, totaal onafhanklik van die woonstel bo. Dis in die dorpie Witsand, en is net 'n entjie se stap van die sandduine en strand af.

Die woonstel het sementvloere en bied 'n lekker vakansiegevoel. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis het 'n toonbank en is met 'n gasstoof en -oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitarea en 'n TV, asook 2 dagbeddens.

Parkeerplek vir 1 voertuig en 'n boot is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is geskik vir 3 volwassenes en 2 kinders. Gaste kan oor die sandduine tot by die strand stap.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Marco V
Saam met vriende
5.0
Relaxing. We had a great time. The unit had everything we needed and was very close to the dunes and water.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Helene V
5.0
Skoon, ruim en goed ingerig. Oulike plekkie. Lekker gebly.
Mei 2024
Gerald H
Gesin met klein kinders
5.0
Net wat die siel nodig gehad het. Ons kom definitief weer terug! Gerieflik met alles wat mens nodig het. Dadelik welkom gevoel en beste gasvrou! Lekke...
Sien meer
Mrt 2024
David S
Gesin met tieners
5.0
Sal definitief weer daar gaan bly. Dit was waarlik lekker.
Des 2023
Leandre V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en gerieflik. Ons sal sommer weer gou 'n draai by Joune gaan maak, woonstel het als wat jy nodig het. Die weer het nie saamgespeel nie maa...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Joune het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romanstraat 437, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9469ddfd78fc894fa72ec0ec7fdc145afbf0b253ae8014d09ec4e37ba7f0f3d0e1b1de932b45d08bd3c251378eb287aa4e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 8 Roman Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395738775651 20.849438368001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang