Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Journey Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johann S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Heerlike rustige verblyf met uitstekende diens. Kan aanbeveel vir enige iemand wat die omgewing besoek of net wil oor bly op die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonecia J
Kort verblyf
5.0
Jul 2020

Puik diens! Aletta is die beste! Sy het my verjaardag ekstra spesiaal gemaak. Baie dankie daarvoor. Kamer en badkamer is pragtig en ruim. Ontbyt is heerlik. Ek kom beslis weer! Baie dankie vir alles. Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Eersteklas-ervaring. Fantastiese mense. Geriewe uitstekend. Veilige parkering. Ontbyt was eersteklas. Gashere was só vriendelik en opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Vriendelike diens, aangename ondervinding. Netjiese kamer, gerieflik geleë, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Riversdal se beste! Wat 'n lekker verrassing. Ons kon nie blyplek in Stilbaai kry nie en gelukkig by Journey Guest House uitgekom. Ons was baie vriendelik verwelkom. Daar was voorsiening gemaak vir ons kleintjie. Aletta het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het en ons het sommer vinnig tuis gevoel. Die geriewe is baie skoon en ruim en alles werk en is goed opgepas. Lekker beddens en 'n great ontbyt om die volgende oggend reg af te skop. Sal Journey Guest House hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Ons verblyf by Journey Guesthouse was baie aangenaam. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons te laat welkom voel. Die kamer was pragtig, silwerskoon met 'n leflike badkamer. Ons sal beslis weer daar aandoen as ons verblyf in Riversdal benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lallie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Fantastiese gasvryheid. Baie vriendelik en gasvry. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Journey Guest House
Baie dankie vir die resensie, Lallie. Dit was lekker om julle hier te huisves. Baie sterkte met jou toekomsplanne. Groete, Chanté.

Rudolph S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2019

Baie lekker gebly. Kos en verblyf is goed. Groot kamers en vriendelike eienaar. Sien sterre

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2019

Baie goeie ervaring, en gaan in die toekoms weer daar tuisgaan. Pragtige gastehuis, onlangs gerestoureer, persoonlike aandag, heerlike ontbyt, mooi tuin, stapafstand van dorp, en reg oorkant die Ou Tronk Koffiewinkel op die rand van Riversdale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Gerieflike oornagakkommodasie. Vriendelike gasvrou. Heerlike ontbyt. Goeie kwaliteitbedlinne en -handdoeke. Pragtige tuin. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Journey Guest House
Beste Mevrou Van Niekerk. Baie dankie vir die besonderse ressensie. Dit was my plesier om julle te huisves. Beste wense, Chanté.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Long-straat 25 en Meurant-straat 3, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQfeNq6bvioMCKBP8nXHKpE9QgfNVPCG7Oez83hoamy44enlB8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Corner of 25 Long Street and 3 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091805555556 21.263027777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang