Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Journey Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Long-straat 25 en Meurant-straat 3, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Journey Guest House bied gerieflike oornagverblyf wat gerieflik oorkant die Old Jail Coffee House in Riversdal geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir óf 'n alleenreisiger óf 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek.

Dié gastehuis bied 3 dubbelkamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Al die kamers is ingerig met 'n dubbelbed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n etenstafel, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met Netflix in. Elkeen van hierdie kamers het ook sy eie privaat ingang.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Doendinge in die area sluit perdry, wynproe, wildritte en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Journey Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Long-straat 25 en Meurant-straat 3, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Journey Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Long-straat 25 en Meurant-straat 3, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQfeNq6bvioMCKBP8nXHKpE9QgfNVPCG7Oez83hoamy44enlB8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Corner of 25 Long Street and 3 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091805555556 21.263027777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang