Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Journey Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Long-straat 25 en Meurant-straat 3, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Journey Guest House bied gerieflike oornagverblyf oorkant die Old Jail Coffee House in Riversdal. Dit is 'n goeie opsie vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek.

Dié gastehuis het 3 dubbelkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Al die kamers het 'n dubbelbed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n etenstafel, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met Netflix in. Elkeen van hierdie kamers het ook 'n privaat ingang.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite in die area sluit perdry, wynproe, wildritte en wildkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Odette P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was fantasties! Sentraal, mooi kamers, uitstekende diens en kommunikasie.
Jan 2025
Alison E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We had a very nice stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Cornelius O
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies, pragtige kamer. Pynlik netjies! Baie vriendelike gasheer. Gemaklike bed en kamer. Sal weer oorbly.
Nov 2024
Wayne H
Saam met lewensmaat
4.0
Very good and safe. Very good and safe. Would recommend them. Host was very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Johann S
Besigheidsreis
5.0
Heerlike rustige verblyf met uitstekende diens. Kan aanbeveel vir enige iemand wat die omgewing besoek of net wil oor bly op die lang pad.
Nov 2020

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Long-straat 25 en Meurant-straat 3, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Journey Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Long-straat 25 en Meurant-straat 3, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQfeNq6bvioMCKBP8nXHKpE9QgfNVPCG7Oez83hoamy44enlB8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Corner of 25 Long Street and 3 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091805555556 21.263027777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang