Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Journey's Inn Africa Airport Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 52 resensies vir Journey's Inn Africa Airport Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Taleza N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taleza N

Excellent!

Only a few minutes from the airport, this place is the best to stay at. Clean, neat, and friendly service, with the host being so friendly. I would highly recommend Journey's Inn Africa to people I know.

Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer

Dear Taleza, we are glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Regards, Alida

Journey's Inn Africa Airport Lodge
Hannes F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes F

Vinnig en effektief.

Baie lekker gebly hier.

Antoinette H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H

Awesome, relaxed, safe, and personal customer care.

Well, I enjoyed my 3-day stay there. The food was excellent, and the two sitting chairs next to the pool were superb. The one thing that was out of this world was the day before I left, a couple came with small children, and that morning before breakfast, someone was busy covering the pool with safety nets - that was top-quality customer care. I will always go back when I have to go to Johannesburg. It was super, I loved it there.

Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer

Dear Antoinette, thank you so much for your nice review. We are glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Keep well. Alida

Journey's Inn Africa Airport Lodge
Gideon J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon J

Netjies, skoon oulike plekkie.

Het aanvanklik eers gesukkel om die regte straat te kry, want die GPS het nie in berekening gebring dat die strate gesluit is en net een toegangshek het wat deur sekuriteit beman word nie. Maar toe ons die hek kry, wow! Vriendelike ontvangs gekry. Baie oulike plekkie! Netjies en skoon. Lekker naby aan die lughawe. Net reg vir ons behoeftes. Parkering is bietjie knap vir groter voertuie, maar dis die enigste ding wat ons bietjie gepla het. Sal vir seker weer daar oorbly.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Peter G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G

Absolutely amazing,

Very clean, the owner met me at reception, showed me to my room, then to the eating area, an honesty bar, where one can sit and watch whatever sport you want to. Very peaceful area. A must stay and I will be going back. The staff were also brilliant.

Louis S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Also wat jy nodig het.

Al die geriewe wat jy nodig het na 'n lang vlug. Die 6-slaap eenheid was perfek vir ons en dankbaar dat ons hele gesin kon in een eenheid saam slaap.

Kobie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Kobie M

Onaangename ervaring.

Toiletpapier nie geskik vir gebruik nie en net 'n halwe rolletjie in kamer. Tweede dag geen warm water nie. Tweede dag geen handdoekke vir ekstra kamer nie. Tweede dag geen ekstra koppies vir tweede kamer nie. Geweldige onderonsie met eienaar gehad. Dit was regtig onaangenaam. Sal nie weer daar gaan bly nie.

Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer

Die gaste het geboek vir 2 persone in ’n familie kamer (wat 4 persone slaap) vir twee aande. Op die tweede aand het hulle twee ekstra persone en ’n baba by hulle laat kom bly. Hulle het nie die bestuurder gevra of hulle ekstra persone kan bring en wat dit sal kos nie. Hulle het net met die staff gepraat wat nie sulke besluite kan neem nie. Dus het daar ’n groot misverstand ontstaan deurdat die gaste gedink het die ekstra persone kan gratis bly. Ek het met inklok vir die gaste gesê dat ons gas waterverhitting het en as hulle water koud is, moet hulle ons kom sê dan ruil ons die gasbottel met 'n nuwe. Ongelukkig kan ons nie weet die water is koud indien die gaste ons nie inlig nie.
Indien hulle die verblyf vir die ekstra persone reg hanteer het, sou daar voorsiening gemaak gewees het vir die ekstra handdoeke, ens. Ook kon hulle net vir die staff in ontvangs gevra het en hulle sou onmiddellik die nodige voorsien het. Daar is twee staff aan diens in ontvangs om na gaste se behoeftes om te sien tot half tien saans.
Ongelukkig is dit net moontlik om een-laag toiletpapier te gebruik, aangesien ons gevind het dat twee-laag toiletpapoer die dreine verstop. Daar word elke dag nuwe toiletpapier en nuwe handdoeke in die kamers geplaas wanneer die kamers skoongemaak word. Ons gee een rol vir 2 persone per dag.
Dit is jammer dat die gas self ’n situasie geskep het wat haar verblyf onaangenaam gemaak het. Ons vra om verskoning as ons enige iets verkeerd gedoen het. Ons probeer ons bes om gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak. -
Alida Marks, Lodge Bestuurder

Journey's Inn Africa Airport Lodge
Philip D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Baie lekker oorgebly.

Gemaklik naby aan die lughawe.

Annelize H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize H

Ons het oornagverblyf vir 10 mense gesoek tussen vlugte. Journey's Inn is baie na aan die lughawe geleë met veilige parkering.

Ons het van hul shuttle diens gebruikgemaak, wat baie gerieflik was omdat ons andersins 'n motor vir een aand sou moes huur. Die kamers is netjies en gerieflik.

Ronell V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V

Rustige atmosfeer en omgewing.

Vriendelike ontvangs.

Melody V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody V

Was baie gelukkig by Journey's Inn.

Journeys Inn was perfek vir ons.

Mokgadi M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgadi M

Fantastic

Great location and excellent service.

Henry W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry W

Bly gerus.

Ons het weereens baie lekker gebly.

Dipuo M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dipuo M

Wonderful. We had a nice time.

Liked the fact that the is honesty bar and the service was good despite the weather.

Sandra W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W

Very clean and neat. Great pool area with lounge and bar.

Very clean and neat. Great pool area with a lounge and bar. Very safe and lots of off street parking. Nice shops just around the corner, great places to eat.

Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer

Dear Sandra, thank you for your lovely review. Hope to see you again.
Kind regards
Journey's Inn Africa Guest Lodge - Management

Journey's Inn Africa Airport Lodge
Henry W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Great and friendly service.

All the staff were friendly and the service was absolutely great. They arranged to fetch us from the airport, we were welcomed with glass of cherry and a wonderful meal. The rooms are comfortable and clean. I highly recommend this guest house and will certainly use them again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Puik en vriendelike diens.

Al die personeel was vriendelik en die diens was baie goed. Hulle het gereël om ons van die lughawe af te haal, ons is verwelkom met 'n glas sjerrie en 'n heerlike maaltyd. Die kamers is gerieflik en skoon. Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan en sal dit beslis weer gebruik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alta D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta D

Gerieflik en aangenaam.

Die eenhede was baie netjies en gerieflik. Alles wat nodig is, was beskikbaar. Effens ongerieflik wanneer jy stort en 'n ander eenheid se persoon stort ook, dan is warm water 'n probleem.

Eugene E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene E

Gerieflike verblyf naby die lughawe.

Vriendelike personeel het ons ingewag by Journey's Inn Africa Airport Lodge. Netjiese, skoon en gerieflike verblyf met veilige parkering. Sal verseker weer by hulle oorbly.

Belinda L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Ontspannend.

Skoon, netjies, waarde vir geld. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Oorweeg asb. die klein yskassies in die kamers.

Eugene L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L

Dit was net heerlik.

Dit is net vriendelike mense en die selfhelpkroeg is net 'n wenner.

Marinda B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Baie lekker gebly, mooi skoon en netjies.

Baie lekker gebly, skoon en netjies. Ontbyt ook baie lekker.

Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Marinda, ek is bly julle het julle aand hier by ons geniet.
Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Journey's Inn Africa, bestuur.

Journey's Inn Africa Airport Lodge
Eugene L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene L

Dit was net heerlik.

Aandete was braai en die selfhelpkroeg net 'n plesier.

Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer

Dankie vir jou review Eugene. Sien jou binnerkort weer.
Groete

Journey's Inn Africa Airport Lodge
Maanda D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maanda D

I love the plac,e I'm still going to book again

The place is clean and peaceful you can have a peace of mind.

Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer

Dear Maanda, thank you for your lovely review. Glad to hear that you enjoyed your stay with us at Journey's Inn Africa Guest Lodge. Hope to see you back again.
Kind regards,
Journey's Inn Africa Guest Lodge - Management

Journey's Inn Africa Airport Lodge
Lerissa L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lerissa L

Net vir 'n vinnige oornag was dit perfek!

Die kamer was netjies met 'n huislike gevoel. Die staff was vriendelik en hulpvol en dit was baie rustig daar. Ontbyt was heerlik.

Morne V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V

Waarde vir geld met vriendelike diens.

Die lodge bied waarde vir geld en die diens was goed en personeel baie vriendelik.

Eugene B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B

Baie netjies en goed toegerus - voel sommer gou tuis! Maar pasop vir geraas.

Baie beïndruk met hoe die plek lyk - netjies en skoon met goeie gebruik van spasie. Lekker kroeg en eetvertrek om die swembad. Bestuurders en staf is baie vriendelik en behulpsaam - voel sommer gou tuis. Die enigste onverwagte nadele was dat die ligging is onder vlugroetes van vliegtuie is en eenheid waarin ons was (nr. 3) se mure was papierdun - so selfs TV wat aan was teen normale klank het baie in ons kamer ingetrek. Ons het teruggevoer en dame het verseker dat hulle wel bewus is en daarna kyk.

Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Eugene. Ons is bly om te hoor julle het jul tyd hier by ons geniet, en ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Journey's Inn Africa

Journey's Inn Africa Airport Lodge
Eugene L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene L

Om een aand te oornag.

Ons was in kamer 2. Baie netjies, maar die swart alge “mold" in die badkamer en veral in die stort is om van te gril. Die wasbak was ook gekraak en lelik en so ook die kraak in die hoek van die badkamer nie mooi nie.

Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer

More Eugene, dankie vir die terugvoor, ons sal daarna kyk.
Groete Journey's Inn Africa.

Journey's Inn Africa Airport Lodge
Chantelle L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L

Lekker.

Ons het baie lekker gebly!

Clera E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clera E

Dit was baie lekker.

Hulle is baie behulpsaam, vriendelik, gasvry en die kos was baie lekker.

Berdine G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Berdine G

Goeie akkommodasie as jy net wil oorslaap en sal nie aanbeveel as jy klein kinders het nie.

Nie veilig vir klein kinders nie, swembad oop, aandete te duur vir klein kinders en ook nie so veilig nie, kamer grens aan muur wat maklik toegang gee tot kinders se slaapkamer, net stort, geen bad wat moeilik is vir kleintjies.

Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer

Good day Berdine,

Thank you for the feedback,

We offer 50% discount on all meals for children under the age of 6 and children under 3 stay and eat for free. We have a 24-hour armed response service and 8 camera system that is fully monitored, as well as secretly placed alarm sensors throughout the lodge. The rooms in question all have metal cottage framed windows with burglar bars at the back/bathroom. We, therefore, have a discreet but more than adequate security system and to date, we have never had a problem with security. We are an international tourist friendly lodge and do not want our lodge to look like a prison.

It clearly shows on all our lodge information that there is no fence around our swimming pool, but the client obviously did not worry too much about this safety problem when she saw the price she was paying, as we are the best value for money overnight accommodation establishment in Johannesburg. We do have a family room with a shower and bath, but this client did not request a room with a bath on booking.

Journey's Inn Africa Airport Lodge
Mukelani N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mukelani N

The customers service was very rough and harsh.

My experience in dealing with the hostess was not good at all, I would not suggest or recommend someone to go through that experience again. She was harsh and didn't seem to care.

Journey's Inn Africa Airport Lodge se terugvoer

We are really sorry that the guest thought the hostess was harsh and we apologize for any inconvenience caused.

Journey's Inn Africa Airport Lodge
Carla L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L

Uitleg is goed, personeel is vriendelik.

Baie netjies, mooi uitleg. Personeel baie hulpvaardig.

Winnie-isabel L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie-isabel L

Lieflik en vriendelike diens daarby!

Die hele ervaring was voortreflik. Hul vriendelike diens was 'n riem onder die hart.

Terence R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence R

Relaxing and neat.

Friendly owners. Neat and clean. Ideal overnight accommodation. No need to leave the property - food and booze served there. Booze was delicious! Really liked the little touch with putting a hot water bottle in our bed. Sitting around the fire with good wine and the rugby on in the bar was awesome. We will see you guys soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne en netjies.

Vriendelike eienaars. Netjies en skoon. Ideale oornagverblyf. 'n Mens het glad nie nodig om die perseel te verlaat nie, want kos en drank word ook daar bedien. Hul drankies is heerlik! Ons het baie van die klein goedjies soos die warmwaterbottel in die bed gehou. Dit was baie lekker om om die vuur te kuier met goeie wyn en rugby op die TV. Ons sien julle weer binnekort!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tosca V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tosca V

Aangenaam. Raserig vroegoggend as vliegtuie opstyg.

Vriendelike personeel. Raserig, want by lughawe, veral vroegoggend.

Kobus C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus C

Verblyf was lekke en kos was uitstekend gewees.

Gastehuis het 'n goeie ligging en was baie veilig en netjies gewees. Kos was uitstekend gewees. Diens was ook baie goed gewees.

Ina B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Gerieflik en netjies.

Die personeel is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om behulpsaam te wees.

Christa G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

What a surprise!

We loved our overnight stay at Journey's Inn Africa! The staff was friendly and accommodating, the food was delicious, the room was most clean and very comfortable, but most important was the feeling that we are part of the family. We would highly recommend Journey's Inn Africa to anyone looking for a clean, comfortable, relaxing, and pleasant experience.

Aaltje R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aaltje R

The accomodation was perfect!

The food was nice! The staff were very kind and helpful. It is the perfect place to stay in a nice area.

Gugulethu H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugulethu H

This is a great, comfortable and nice place to visit.

The service, safety and cleanliness of the place makes it a comfortable place to visit.

Charmaine B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Dit is verseker die moeite werd gewees. By verre weg die oulikste plekkie om oor te slaap.

Die verblyf was baie aangenaam. Die kamer pragtig, al was dit die "Budget" kamer het dit nie so gevoel of gelyk nie. Ek was aangenaam verras oor die puik en uitstekende diens en vriendelikheid van die personeellede! Ek sal dit verseker vir enige iemand aanbeveel en sal self in die toekoms weer gebruik maak van Journey's Inn Africa se fasiliteite.

Dirk C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C

Uitstekende waarde vir geld. Kan sonder twyfel aanbeveel.

Dit is min dat mens by verblyf presies kry wat jy verwag. In JIA se geval is verwagtinge oortref. Na 'n dag in die strate van Jhb is dit die perfekte plek om te gaan ontspan sonder dat dit jou 'n arm en 'n been kos. Hoogs aan te bevele.

Dirk C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C

Skoon, gerieflik, veilig, mooi en netjiese akkommodasie.

Oorgebly op pad na 'n kort vakansie. Daar was selfs 'n bosveldvuurtjie beskikbaar as ons buite wou sit. Sal dit aanbeveel omdat dit so naby Oliver Tambo lughawe is.

Teuns V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teuns V

Gerieflik na aan O.R Tambo Lughawe.

Ons gaste moes vroeg die volgende oggend op O.R. Tambo wees en die gastehuis is baie naby. Dis raserig in die aand maar teen 23:30 het dit stil geraak en kon ons lekker slaap tot 06:00.

Wouters A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wouters A

Mooie rustige plek dichtbij het vliegveld, dus ideaal als eerste of laatste dag van je reis.

Jammer dat bij boekingen niet alles inbegrepen is of vermeld wordt. Ontbijt en andere maaltijden afzonderlijk te bestellen, niet inbegrepen in overnachting. VAT nadien extra te betalen bij afrekening maaltijden, was niet inbegrepen in de vernoemde bedragen voor de maaltijden. Excursie geboekt na opvraging van de tarieven. Bij afrekening moest nog eens extra de VAT betaald worden. Een goede raad aan de uitbaters: Bij navraag tarieven, deze vermelden met inbegrip van de VAT a.u.b.

Willem S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Verblyf goed.

Die ligging is nie ideaal nie, al die vliegtuie wat opstyg gaan regoor die gastehuis.

Cliff H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cliff H

Kamer netjies en skoon. Bed nie gemaklik nie.

Gastehuis relatief veilig en gerieflik naby OR Tambo. Parkeerplek is groot genoeg en agter veiligheidshek. Kamer netjies en skoon. Bed nie gemaklik nie. 2 Enkelbeddens teen mekaar geskuif om dubbelbed te vorm. Bure se hond blaf heeltyd. Sou verkies dat kamer vensters eerder "getint" word, aangesien gordyne toegetrek moet word om privaatheid in die dag te verseker.

Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Frans V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Frans V

Have seen a lot better for same budget

Not really value for money.

Dennis L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dennis L

An overnight stay for our trip back to home.

We booked a room and when we arrived there was only a filthy bath in that room and no shower facility, so we asked for a room with a shower. We had to pay R150 extra. The bed in the room with the filthy bath was a kingsize and the bed in the room with shower was very small. The B&B is close to the airport so it is noisy. So for R150 extra we had a shower, but terrible night sleep!

Maritza D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D

Die verblyf was als en meer as wat ek verwag het.

Almal is baie vriendelik en behulpsaam, baie dankie vir die uitstekende diens, kon nie vir beter gevra het nie.

Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gwarrie-weg 20, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMDI3ZTIyLTgyM2ItNDhlOS1hYWM1LTM3YWFmODhhZjE2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 20 Gwarrie Road Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.07964281682 28.259046077728
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang