Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Journeys End 31

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 19, Journeys End 31, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Journeys End 31 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Gordonsbaai en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit spog met pragtige uitsigte oor die Hottentots Hollandberge.

Dié eiendom het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van die gastebadkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Elke slaapkamer het sy eie TV.

Die sitkamer is oopplan na die kombuis en is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV wat toegang het tot Youtube, Netflix en Kidztube. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die eenheid het 'n lieflike binnehof met braaigeriewe en bied veilige parkeerplek op die perseel. Gaste het toegang tot gratis WiFi en is welkom om van die gemeenskaplike swembad binne die kompleks gebruik te maak.

Hierdie eiendom is binne 'n radius van 50 km vanaf Kaapstad, stapafstand vanaf die strand, en naby verskeie watersportsoorte, restaurante, wynplase en winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

SJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hibiscusstraat 19, Journeys End 31, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 19, Journeys End 31, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe900e62230ea2f509b1947385c2a53615c7a2217e01f52378c239ea0c1ce0b132e1f2fc5511544f3ba367106f9582ae2a8df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Hibiscus street 19 31 Journeys End 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.14404537111 18.858215086508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang