Jovali
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 179
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Moya C - Jun 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, pragtig en aandag aan detail was spesiaal.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Moya! Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Armand C - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspanning, met 'n goeie uitsig.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Armand. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Willem O - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend toegerus waar ons behoorlik bederf was deur die eienaars.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Willem. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Albert D - Feb 2024
Algehele gradering
Class.
Jovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Albert! We are delighted that you enjoyed your stay with us, and it was indeed a privilege to have hosted you at Jovali Clarens. We are really looking forward to welcoming you back again soon.
All our best,
Johan and Tim
Andrew T - Jan 2024
Algehele gradering
A relaxed, beautiful destination.
Jovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Andrew! We are delighted that you enjoyed your stay with us, and it was indeed a privilege to have hosted you at Jovali Clarens. We are really looking forward to welcoming you back again soon.
All our best,
Johan and Tim
Gerhard V - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend, rustige omgewing, ons beveel dit beslis aan.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Gerhard. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou weer hier by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
O'sha W - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, O'Sha! Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Botha V - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowend, gemaklik, ontspannend, verras, ons het baie lekker gebly.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Botha. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Fanie O - Feb 2024
Algehele gradering
Baie geniet. Koffie was te min.
Jovali se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Fanie. Ons herinner jou graag dat Jovali Clarens selfsorg is, alhoewel ons koffiepeule vir elke dag voorsien, asook kitskoffie, tee en melk. Ons noem ook baie duidelik in ons bevestiging dat ons studios nie gediens word vir besprekings van 2 nagte of minder nie. Ons vertrou julle het die tuisgebakte koek om julle 25ste huweliksherdenking te vier, geniet. Groete, Johan en Tim
Tracy H - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable and peaceful.
Jovali se terugvoer
Thank you for taking the time to share your feedback with us, Tracy! We are delighted to know that your stay with us was both comfortable and peaceful.
Jovali Clarens is a self-catering establishment and therefore not serviced daily for short stays (as stated in the written confirmation received from us when you booked).
We have taken note of your comments regarding the TV, but we find that most of our guests visit us to escape to the peace and tranquillity of our farm, and therefore the TVs are rarely used. Our Internet connection is provided via satellite causing lower bandwidth, therefore smart TVs would be rendered useless as the Internet speed is not fast enough to allow for streaming, hence a full DStv premium bouquet being provided to cater for all tastes.
We hope that this did not affect your Clarens country stay too much though, and that you will return soon to experience the natural beauty of the Eastern Free State again.
All our best,
Johan and Tim
Carsten Robert G - Des 2023
Algehele gradering
Outstanding relaxation.
Jovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Rob! We are delighted that you enjoyed your stay with us, and it was indeed a privilege to have hosted you at Jovali Clarens. We are really looking forward to welcoming you back again soon.
All our best,
Johan and Tim
Daniél M - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful and pleasant.
Jovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Daniél! We are delighted that you enjoyed your stay with us, and it was indeed a privilege to have hosted you at Jovali Clarens - especially during your special weekend!
We are really looking forward to welcoming you back again soon.
All our best,
Johan and Tim
Tinus W - Okt 2023
Algehele gradering
Romantiese bestemming in die berge.
Lees meerJovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Tinus. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel.
Dit was vir ons 'n voorreg om vir jou en Marie hier by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Ewa H - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful with an amazing view.
Jovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Ewa. It was such a privilege to have hosted you at Jovali Clarens, and we are absolutely delighted that you enjoyed your stay here with us. We certainly look forward to welcoming you back again soon.
All our best,
Johan and Tim
Sarah L - Aug 2023
Algehele gradering
Tranquil, peaceful and beautiful stay.
Jovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Sarah. It was such a privilege to have hosted you at Jovali Clarens, and we are absolutely delighted that you enjoyed your stay here with us. We certainly look forward to welcoming you back again soon.
All our best. Johan and Tim
Frik P - Jul 2023
Algehele gradering
Puik.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Frik. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om vir jou en Ria hier by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Corné B - Jul 2023
Algehele gradering
Vyfster-verblyf!
Lees meerJovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Corné. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om vir jou te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Leslie K - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was gerus en baie mooi.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, Leslie. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om vir jou en Yentl hier by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Lorna E - Apr 2023
Algehele gradering
Die kamer het als in gehad wat ons nodig gehad het.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, Lorna. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om vir jou en Luney hier by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Ruben L - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik naweek by Jovali.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering Ruben. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om vir jou en Elmien hier by Jovali Clarens te kon verwelkom en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste
Johan en Tim
Derrick H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Daar is aan alles gedink selfs kos vir die Bird Feeder. Was 'n wonderlike naweek.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, Derrick - ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel! Dit was vir ons voorwaar 'n voorreg om vir jou en Alta hier by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Adel D - Aug 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi, stil en rustig.
Lees meerJovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Adele. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om vir jou hier by ons te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Johan N - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Johan. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om vir julle hier by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Mariette V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en met varsgebakte koek bederf.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, Mariette. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om vir julle hier by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Marita M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike stil wegbreek van stadslawaai.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Marita. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om vir julle hier by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Hennie V - Des 2022
Algehele gradering
Johan, Tim, Liesbeth en Reuben werk hard om 'n Jovali-kuier onvergeetlik te maak.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle fantastiese terugvoering, Hennie. Ons is so bly dat jy en Estie julle verblyf by ons geniet het, en ons sien uit na julle volgende kuier. Alles van die beste. Johan en Tim
Tom R - Des 2022
Algehele gradering
Professioneel en aandag aan detail.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle fantastiese terugvoer, Tom. Ons waardeer jou moeite om dit met ons te deel. Dit was inderdaad 'n plesier om vir jou en Brigitte hier by Jovali Clarens te kon huisves, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Johan en Tim
Neasa H - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was Heerlik gewees.
Jovali se terugvoer
Dankie vir julle wonderlike terugvoering, Jamie. Ons is so bly dat jy jou tyd by Jovali Clarens geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Johan en Tim
Clarissa V - Okt 2022
Algehele gradering
Alles was perfek baie skoon en netjies niks kort gekom voel soos my huis.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering Clarissa, ons waardeer dit opreg, en ons is so bly dat julle julle tyd by Jovali Clarens geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Johan en Tim
Chanel V - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful landscapes with a delightful experience at guest house.
Jovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Chanel. We really do appreciate it. We are delighted that you enjoyed your stay at Jovali Clarens, and we look forward to welcoming you back again soon.
All our best,
Johan and Tim
Lianna K - Jun 2022
Algehele gradering
Must visit.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou moeite om julle fantasiese terugvoering met ons te deel, Lianna. Ons is so bly dat julle julle tydjie hier by ons geniet het, en dit was voorwaar 'n plesier om julle by Jovali Clarens te kon huisves. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste.
Johan en Tim
Erna P - Apr 2022
Algehele gradering
Beste verblyf in Clarens.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering, Erna - ons waardeer dit opreg! Dit was 'n plesier om vir jou, Helgard, Erik and Geneve by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier!
Bastiaan W - Apr 2022
Algehele gradering
Wow, wow, wow.
Jovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Bastiaan. We are so thrilled that you and Gerda enjoyed your recent stay at Jovali Clarens, and we look forward to welcoming you back again soon.
All our best, Johan and Tim.
Rieka V - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik - baie dankie.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou moeite om julle terugvoering met ons te deel, Deon! Dit was voorwaar 'n plesier om vir jou en Rieka hier by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Jana V - Feb 2022
Algehele gradering
Perfekte rusplek vir 'n naweek.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou moeite om jou terugvoering met ons te deel, Jana - ons waardeer dit opreg! Ons is so bly om te hoor dat jy en George julle tyd by Jovali Clarens geniet het, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Monique M - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, lieflike gashere en rustige omgewing. Net wat ons nodig gehad het om te herlaai.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, Monique! Ons is so bly dat jy en Grant julle tyd hier by Jovali Clarens geniet het, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Chris D - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, aandag aan detail, vriendelike verwelkoming.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Chris! Bly om te hoor jy en Antoinette het julle tyd hier by Jovali Clarens geniet, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Roy H - Sep 2022
Algehele gradering
Transquility, glamour class and breathtaking views.
Lees meerJovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Roy! We are delighted that you enjoyed your stay here with us, and along with it the beauty of the Eastern Free State. We look forward to welcoming you back again soon.
All our best,
Johan and Tim
Thobi N - Apr 2022
Algehele gradering
Alles was puik.
Jovali se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Thobi - ons is bly dat julle, julle tyd by ons geniet het. Aangesien ons selfsorg is word die studios nie daagliks gediens nie, soos genoem word in ons skrywe wat ons uitstuur aan elke gas voor hulle aankoms. Daar is 'n opsie om daaglikse diens te versoek en ekstra te betaal daarvoor, en ons noem dit in ons inligtingsbrosjure in die kamer. In die toekoms sal ons 'n punt maak om die opsie aan te bied wanneer ons ons gaste inboek.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Magdel C - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie in stilte in die natuur.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Magdel! So bly jy en Louise het julle tyd hier by Jovali in Clarens geniet, en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Alles van die beste,
Johan en Tim.
Alice H - Des 2022
Algehele gradering
Exceptional attention to detail.
Jovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share you feedback with us, Alice. We are delighted that you enjoyed your stay with us, and it was indeed a pleasure to have welcomed you and Richard back to Jovali Clarens. We hope to see you again soon. All our best, Johan and Tim.
Elmarie D - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerJovali se terugvoer
Baie dankie vir jou moeite om vir ons terugvoering te gee na julle verblyf by Jovali Clarens, Elmarie! Ons is so bly dat jy en Dewyk julle tyd by ons geniet het, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Nicolaasjohannes R - Des 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing en baie netjies gemeubileerde plek.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering en julle kuier by Jovali Clarens, Nico! Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Alles van die beste,
Johan en Tim.
Michelle V - Des 2021
Algehele gradering
Lieflik.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Michelle. Ons is so bly om te hoor dat jy en Andreas julle tyd hier by Jovali Clarens geniet het, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste.
Johan en Tim
Shenaye V - Nov 2021
Algehele gradering
Peaceful great for the soul.
Jovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share your recent experience at Jovali Clarens with us, Shenaye. It was such a pleasure to have you here with us, and we hope to welcome you back again soon.
All our best,
Johan and Tim
Esmeraldi M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Jovali se terugvoer
Hi Esmeraldi,
Baie dankie vir julle kuier by Jovali Clarens - dit was 'n plesier om vir jou en Ivan by ons te kon verwelkom! Ons waardeer jou terugvoering opreg, en hoop om julle gou weer te sien!
Mooi bly en groete daarso,
Johan en Tim
Ansa L - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende juweel net buite die besige dorp.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Ansa! Dit was 'n voorreg om vir jou en Theo hier by ons te kon verwelkom, en ons hoop julle kom kuier gou weer!
Vriendelike grote,
Johan en Tim
Leah E - Aug 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Vriendelike mense en perfek vir 'n Clarens-wegbreek.
Jovali se terugvoer
Hi Leah,
Dit was so lekker om vir jou en Danie hier by Jovali Clarens te gehad het! Ons waardeer julle terugvoering, en meer belangrik natuurlik - dat julle julle tyd hier by ons geniet het. Hoop ons sien julle gou weer!
Mooi bly en veilig wees!
Johan en Tim.
Martin M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek en goeie diens.
Jovali se terugvoer
Hi Martin,
Baie dankie vir jou terugvoering - ons waardeer dit opreg! Dit was 'n groot plesier om vir jou en Astrid hier by ons te kon verwelkom, en ons hoop julle kom kuier gou weer by Jovali.
Groete,
Johan en Tim
Estean B - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en wonderlik.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Estean! Dit was so lekker om jou en Karla hier by ons te kon verwelkom, en ons sien uit na julle volgende kuier!
Marolet B - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik ingerig, pragtige eenhede en asemrowende natuur.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie resensie. Waardeer dit baie. Kom gerus weer.
Bb V - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi en rustig.
Jovali se terugvoer
Goeienaand Bb
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer . Waardeer dit baie. Julle was ook baie aangename vriendelike jong mense om te huisves.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Mooi aand vir julle.
John en Aukeline.
Brian A - Feb 2021
Algehele gradering
Stunning view and surroundings.
Jovali se terugvoer
Hi Brian, yhank you for staying with us and for your high score.
We are doing our best about the upkeep of the road.
Kind regards.
Aukeline.
Landie L - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelik, mooi view. Love die plek.
Verné G - Des 2021
Algehele gradering
Hier kry jy sielsrus.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Verne! Dit was 'n plesier om julle hier by ons te gehad het, en ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste,
Johan en Tim
Starcha D - Nov 2021
Algehele gradering
Stunning.
Jovali se terugvoer
Thank you so much for taking the time to share your recent experience at Jovali Clarens with us, Starcha. It was such a pleasure to host you and Frank, and we look forward to welcome you back again soon.
All our best,
Johan and Tim
Marinda U - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Marinda. Ons sien uit na jou en Barend se volgende kuier.
Groete,
Johan en Tim
Lijandie S - Des 2021
Algehele gradering
Rustig. Pragtige omgewing. Rus vir die siel.
Jovali se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering, Lijandie.
Glen E - Des 2020
Algehele gradering
Just a sublime view with peace and quiet.
Jovali se terugvoer
Good evening Glen,
Thank you for staying at Jovali and thank you so much for your positive kind remarks.
Much appreciated.
Warm regards,
Aukeline
Clement V - Des 2020
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi en baie rustig.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer en verblyf by ons. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Juan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful views and very clean unit.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsigte en baie skoon eenheid.
Ons is verwelkom met vars koeksisters, sjerrie en 'n paar beskuite. Die eenheid was skoon, die uitsig was ongelooflik en Clarens is ongeveer 5 - 10 minute weg (ongeveer 1,5 km-grondpad, maar niks te ernstig nie). Dankie vir die pragtige verblyf, Aukeline.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jovali se terugvoer
Morning Juan
Thank you for staying at Jovali and your positive remarks. Much appreciated.
Take care.
Aukeline.
Jovali.
Karel P - Feb 2020
Algehele gradering
Location in nature. The stream and the terrace is great.
Jovali se terugvoer
Hi Karel.
Thank you for your positive feedback. Much appreciated.
With kind regards.
Aukeline
Jovali
Clarens
Wessel N - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en ongelooflik rustig.
Jovali se terugvoer
Goeiemiddag Wessel,
Dankie vir julle goeie terugvoer. Waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Aukeline.
Stefan S - Feb 2020
Algehele gradering
Rustigheid met die perfekte uitsig.
Dean S - Feb 2020
Algehele gradering
Ontspan en geniet die uitsigte.
Jovali se terugvoer
Goeienaand Dean,
Dankie vir julle verblyf by ons en die positiewe aanmerkings. Ons waardeer dit baie. Kom gerus weer kuier.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Jovali.
Clarens.
Christilda Z - Nov 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam, rustig, gerieflik, gasvrye eienaars!
Jovali se terugvoer
Dankie vir julle verblyf by ons. Kom gerus weer.
Groete,
Aukeline Jovali Clarens
Jakob I - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Jovali se terugvoer
Thank you Jakob, for staying at Jovali and your rating.
Warm regards,
Aukeline
Michelle L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Jovali se terugvoer
Liewe Michelle,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer en dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het. Ons sal julle graag weer hier ontvang.
Mooi aand vir julle.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Sanet H - Aug 2019
Algehele gradering
Was die lekkerste naweek ooit!
Jovali se terugvoer
Middag Sanet
Baie dankie dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het.
Dankie ook vir julle vriendelike kommentaar.
Kom gerus weer.
Groete,
Aukeline.
Johan H - Jul 2019
Algehele gradering
Baie rustige en privaat atmosfeer omring deur mooiste berge en alles wat nodig is om dit gerieflik te maak.
Lees meerJovali se terugvoer
Hi Rhoda,
Baie dankie vir julle verblyf by Jovali en jou baie positiewe terugvoer. Waardeer dit baie.Kom kuier gerus weer en 'n geseënde week vir julle.
Vriendelike groete
Aukeline
Jovali
Jannie J - Jul 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Jovali se terugvoer
More Jannie,
Jammer oor jou ongemak met die matras. Ek was van plan om dit te vervang maar die mense na julle het my verseker dat hulle lekker geslaap het alhoewel hulle ook rugprobleme gehad het. Dankie vir die res van jou positiewe terugvoer.
Groete
Aukeline
Anton C J L - Jul 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Jovali se terugvoer
Beste Anton,
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer, dit word baie waardeer. Ons hoop om in die toekoms weer vir julle n tuiste te bied hier by Jovali.
Stuur groete aan vroulief.
Groete,
Aukeline
Carin K - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjiese eenheid. Mooi uitsig.
Jovali se terugvoer
Dankie dat julle Jovali, julle keuse van verblyf gemaak het. Kom gerus weer. Vriendelike groete. Aukeline Jovali.
Marisa W - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi uitsig!
Venessa R - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolute hemel op aarde!
Lees meerJovali se terugvoer
Hi Vanessa.
Dankie vir jpu vriendelike woorde en julle verblyf by ons. Hoop al jou plantjies en sade groei.
Kom kuier gerus weer.
Liefdevolle groete.
Tannie ouma Aukeline.
Johan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi uitsig.
Jovali se terugvoer
Dankie Johann dat julle Jovali as wegbreekplekkie gekies het. Kom gerus weer.
Groete
Aukeline.
Wendy K - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik.
Wonderlike toevlug net buite Clarens. Die gasvrou is regtig gasvry. Ons het 'n pragtige tweenag-verblyf gehad. Die sonsopkoms en refleksies van die berge teen sononder is wonderlik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jovali se terugvoer
Thank you for your stay at Jovali and your kind remarks Wendy. Most appreciated.
Warm Regards.
Aukeline
Jovali.
Rene V - Jul 2019
Algehele gradering
So na aan die natuur en jou Hemelse Vader, verskietende sterre, jy moet daar tuisgaan!
Jovali se terugvoer
Dankie Rene.
Bly julle het julle verblyf geniet. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Mari K - Mei 2019
Algehele gradering
Kamer met 'n pragtige uitsig net buite Clarens.
Lees meerNico B - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, stil en veilig.
Elydia M - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Athol K - Jun 2019
Algehele gradering
Very nice and clean.
Johan L - Des 2018
Algehele gradering
Perfekte selfsorg-opsie vir 2 persone.
Jovali se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir julle gunstige kommentaar ons is dankbaar daarvoor. Bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.
Mooi dag vir julle.
Hartlike groete.
Aukeline
Jovali.
Clarens.
Ruan S - Des 2018
Algehele gradering
Beeldskoon en waarde vir geld.
Jovali se terugvoer
Baie dankie Ruan dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het. Ons ontvang julle graag weer hier by ons.Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Groete,
Aukeline.
Lynette J - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustig met asemrowende uitsig.
Jovali se terugvoer
Hi Lynette. Julle was gawe gaste. Kom gerus weer.
Groete,
Aukeline
Chantelle K - Des 2018
Algehele gradering
Dit was asemrowend mooi, en so rustig.
Jovali se terugvoer
Middag Chantelle,
Dankie vir julle verblyf by ons. Ons ontvang graag sulke vriendelike gaste weer by ons.
Alles wat mooi is vir julle.
Aukeline.
Katryn S - Okt 2018
Algehele gradering
'n Pragtige wel ingerigte eenheid, perfek vir 'n romantiese of ontspanningswegbreek!
Jovali se terugvoer
Liewe Katryn, dit was baie lekker om julle weer te sien. Dankie dat jy jou ouers saamgebring het.
Baie dankie ook vir jou vriendelike kommentaar. Ek waardeer dit baie.
Warm groete
Aukeline
Jovali
Hercules D - Okt 2018
Algehele gradering
Om hier te bly is pure bederf.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is altyd dankbaar wanneer mense lekker bly ons bly. Kom gerus weer.
Mooi naweek.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Timothy B - Sep 2018
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreektuiste.
Jovali se terugvoer
Baie dankie Timothy vir julle vriendelike positiewe aanmerkings. Ek is bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer kuier.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Anne-marie V - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig, natuurskoon.
Jovali se terugvoer
Skuus ek neem so lank om julle te bedank vir julle vriendelike aanmerkings. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Lekker naweek.
Aukeline.
Jenny D - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome, perfekte, rustige wegbreeknaweek.
Lees meerJovali se terugvoer
Baie dankie Jenny vir julle besoek aan ons asook jou positiewe kommentaar. Bly, julle het lekker gekuier. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by Jovali.
Warm groete,
Aukeline.
Megan M - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig, lieflike mense.
Jovali se terugvoer
Middag Megan
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ek waardeer dit baie. Dankie ook dat julle 3 jaar al van Jovali gebruik maak om te kom ontspan. Ons kyk uit vir julle vir volgende jaar dieselfde tyd.
Baie groete
Aukeline
Jovali
Carlene E - Mrt 2018
Algehele gradering
Vrede en sielerus met ongelooflike uitsig, heerlike goed toegeruste en netjiese verblyf!
Jovali se terugvoer
Beste Charlene,
Dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Dankie dat julle Jovali as verblyf in Clarens gekies het.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Rudi En Margriet K - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf tot in die puntjies versorg met fantastiese ligging.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle baie positiewe terugvoer Rudi en Margriet ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Dankie vir julle ondersteuning en dat julle Jovali as julle keuse van verblyf en rus gemaak het.
Vriendelike Groete.
Aukeline. Jovali. Clarens.
Francois P - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflike, goed toegeruste verblyf met 'n asemrowende uitsig.
Jovali se terugvoer
Dankie Franscoise vir julle vriendelike aanmerkings omtrent Jovali. Ons waardeer dit baie.Dankie dat Jovali julle keuse van verblyf was. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Corina B - Jan 2018
Algehele gradering
Vrystaatse gasvryheid in 'n skilderagtige omgewing.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike positiewe terugvoer Corina. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Engeli A - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die stad se gejaag.
Jovali se terugvoer
Beste Engeli,
Baie dankie dat julle Jovali jul keuse van verblyf gemaak het en dat julle dit by ons geniet het. Ons waardeer jul positiewe terugvoer.
Mooi bly en kom gerus weer kuier.
Vriendelike groete.
Aukelinee
Dennis H - Mrt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid en uitsig.
Jovali se terugvoer
Dankie Dennis vir julle verblyf by ons. Kom kuier gerus weer.
Groete.
Aukeline.
Connie P - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike plek om te bly en te rus.
Fred B - Apr 2018
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise wat ons die afgelope 6 jaar besoek het.
Mario B - Feb 2018
Algehele gradering
Superb accommodation in a beautiful area of South Africa.
Lees meerBrent L - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met 'n pragtige uitsig en seker die gemaklikste bed waarin ek nog geslaap het!
Lees meerJovali se terugvoer
Beste Brent,
Baie dankie vir jul gunstige kommentaar. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Aukeline
Theresa V - Okt 2017
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het!
Lees meerJovali se terugvoer
Liewe Theresa en Paul. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer en dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het.
Kom gerus weer.
Mooi dag.
Vriendelike groete.
Aukeline
Dirk V - Sep 2017
Algehele gradering
Very satisfied. Quite. Clean. Beautiful accommodation.
Jovali se terugvoer
Good day Dirk. Thank you for your positive rating. Hope to see you again at Jovali.
Have a good day.
With warm regards.
Aukeline.
Debbie D - Aug 2017
Algehele gradering
Accommodation is tasteful and well set out. It is in a very beautiful setting.
Jovali se terugvoer
Hi Debbie,
Thank you so much for your positive rating, and for staying at Jovali. Guests like you are most welcome here.
Kind regards,
Aukeline.
Ryno F - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek bestemming!
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Ryno. Kom kuier gerus weer, ons ontvang julle graag by Jovali.
Groete.
T.Aukeline.
Fick B - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer met als wat jy nodig het asook naby die dorp.
Jovali se terugvoer
Goeiemore
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Tinus O - Apr 2017
Algehele gradering
Die naweek was te kort!
Jovali se terugvoer
Liewe Tinus
Dankie dat julle Jovali, julle keuse van verblyf gemaak het. Ons sal julle graag weer hier ontvang.
Mooi dag vir julle.
Vriendelike groete.
Aukeline
Jovali.v
Angela F - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Jovali se terugvoer
Beste Angela, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word baie waardeer.
Vriendelike groete.
Aukeline
Andre C - Feb 2017
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie.
Jovali se terugvoer
Baie dankie, Andre, vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie. Dankie ook dat Jovali jou keuse van verblyf was. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Jaco L - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Jovali het groot oop grasperke waar die kinders kan rondhardloop asook 'n paadjie af rivier toe. Baie ruimtes vir kinders om te speel. Kinders kan krappies vang in die river. Hope speelplek vir kinders, net nie swaaie en klimrame nie en die goed wat jy in pretparke vind nie.
Federico L - Jun 2017
Algehele gradering
Incredible views in a cosy cottage.
Lees meerJovali se terugvoer
Thank you, Federico, for staying with us, sorry about the road, we are constantly working on the roads to better them for our guests. Kind regards, Aukeline.
Ronel C - Mrt 2017
Algehele gradering
Asemrowende verblyf.
Jovali se terugvoer
Beste Ronel. Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dankie ook dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Aukeline
Loura G - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike stil wegbreek!
Jovali se terugvoer
Hi Loura,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Lekker gewees om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
T.Aukeline.
Erna P - Jun 2017
Algehele gradering
Jovali is 'n juweel!
Jovali se terugvoer
Dankie Erna vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer kuier.
Hartlike groete,
Aukeline,
Jovali.
Kaye M - Sep 2017
Algehele gradering
Pretty and clean.
Lees meerJovali se terugvoer
Hi Kaye,
Thank you for staying with us and taking the trouble to review our guesthouse. We value our guests' criticisms as we continuously strive to improve the quality of our service. We evaluate the facilities regularly by accommodating our family and friends whom we trust to give us honest opinions.
The mattresses are obviously important for our guests to have a good nights rest. We ask regularly if the mattresses are comfortable and we have only had 2 negative responses from the hundreds of guests in the 8 years we have operated the guest house. The mattresses are expensive and of a high quality and we can only assume that you are used to a different class of support.
It is understandable that you may feel insecure in a farm environment. In the past 8 years the 8 guest houses on Bethel Estate have had no security incidents and we all feel safe here. To fence in the properties, would detract from the charm and beauty of the place and therefore no additional security arrangements are contemplated.
Unfortunately the road is a problem, but on the positive side the bad stretch is only 1,2 kms long and we advise our guests to endure the few minutes of inconvenience by driving slowly.
We trust that you will visit us again in the near future.
Kind regards,
Jovali
Clarens
Morne S - Aug 2017
Algehele gradering
Regtig lekker gebly, wens net die grondpad was beter geskraap.
Jovali se terugvoer
Beste Morne,
Dankie dat julle Jovali jul keuse van verblyf gemaak het. Jammer oor die pad. Ons het al duisende rande spandeer om die pad te verbeter en om dit meer aanvaarbaar vir ons gaste te maak. Die grondpaaie in en om Clarens is 'n groot probleem. Dit is 'n distrikspad wat ons probeer onderhou uit ons eie geld.
Die mooi omgewing maak darem op vir die pad.
Groete,
Aukeline
Nardus N - Des 2016
Algehele gradering
Home away from home.
Jovali se terugvoer
Dankie vir jou goeie terugvoer.Jammer oor die pad ons probeer gereeld verbeterings aan bring. Hoop om julle weer in die toekoms te sien
Groete,
Aukeline Jovali
Marja J - Nov 2016
Algehele gradering
Stylvolle verfblyf waar daar in al jou behoeftes voorsien word.
Lees meerJovali se terugvoer
Hi Marja
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer asook julle keuse van verblyf in Clarens. Word baie gewaardeer.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms!
n Vreugdevolle dag vir julle.
Aukeline
Jovali.
Aura K - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtig, netjies en rustig! Dankie!
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Jovali.
Kotie E - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige plek.
Jovali se terugvoer
Dankie Kotie dat julle Jovali jul keuse van verblyf gemaak het. Kom gerus weer. Dankie vir die gunstige terugvoer.
Mooi dag.
Aukeline.
Danie O - Sep 2016
Algehele gradering
Plekkie was baie netjies, baie mooi natuur en gasvry.
Jovali se terugvoer
Beste Danie. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Chantal G - Sep 2016
Algehele gradering
The personal touch to Jovali was amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Jovali se persoonlike aanvoeling is amazing.
Die kamers by Jovali lyk net soos in die prentjies. Die uitsigte is asemrowend en die aandag aan detail is amazing. Die eenheid is volledig toegerus met alles wat jy sou nodig hê van sjerrie met aankoms tot braaitoerusting en die lekkerste koeksisters in die yskas.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jovali se terugvoer
Dear Chantal. Thank you for your kind remarks. Much appreciated.
With warm regards.
Aukeline.
Eveleen E - Aug 2016
Algehele gradering
Stil, rustig, salig en ontspanne.
Marina S - Aug 2016
Algehele gradering
Jovali is die beste!
Jovali se terugvoer
Liewe Marina,
Baie dankie vir jou besoek aan ons en is ons baie bly jy het lekker gekuier en baie dankie ook vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Ela D - Mei 2016
Algehele gradering
A peaceful getaway with the most beautiful views and very gracious hosts.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Rustige wegbreek met die mooiste uitsigte en baie aangename gashere.
Ons het 5 baie ontspannende dae by Jovali deurgebring. Ek beveel dit hoogs aan as rustige verblyf in die rustigste omgewing. Dit is net 5 minute se ry van die middedorp van Clarens af, maar geniet volkome kalmte met onbelemmerde uitsigte oor die Malutiberge. Dit is die perfekte plek vanwaar jy die asemrowende uitsigte sommer van jou patio af kan geniet. Daar is pragtige wandelroetes op die groot perseel met toegang tot die skoon rivier waar daar swem- en piekniek-areas is. Die gashere was baie verwelkomend en aangenaam en die verblyf was onberispelik. Ons is baie mooi na gekyk. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jovali se terugvoer
Thanks for the good report. Thank you for staying with us. We would love to have you here again.
Take care.
Aukeline.
Alta F - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik... Als wat ons nodig gehad het.
Jovali se terugvoer
Beste Alta,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop julle het klaar ingetrek en is baie gelukkig in julle nuwe tuiste.
Asseblief moet nie vergeet om vir my die kontakbesonderhede aan te stuur van die plek waar julle altyd in Dargle bly nie.
Groete aan Pieter.
Aukeline
Jovali
Clarens.
Jaco C - Mrt 2016
Algehele gradering
Perfekte uitsig oor een van die mooiste areas van die land.
Jovali se terugvoer
Hi Jaco
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie asook dat julle Jovali as rusplek gekies het. Kom gerus weer in die toekoms en vertel ook ander van ons asseblief.
Mooi bly en lekker dag.
Groete.
AUkeline.
Ian D - Jan 2016
Algehele gradering
Die beste plek om te bly in Clarens!
Jovali se terugvoer
Beste Ian,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Aukeline
Frikkie V - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Morne D - Jan 2016
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Jovali se terugvoer
Baie dankie dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Rika L - Nov 2016
Algehele gradering
Ons verblyf by Jovali was baie aangenaam en ontspannend.
Jovali se terugvoer
Beste Rika. Dankie dat Jovali julle keuse was vir n wegbreek van Pretoria. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Kobus E - Nov 2016
Algehele gradering
'n Plek wat jou verwagtinge vervul.
Jovali se terugvoer
Hi Kobus, dankie vir julle verblyf hier en die terugvoer.
Ons het al vele kere mense hier gehad om ons 'n kwotasie te gee vir 'n afdak vir motors. Hulle kom net nie weer terug nie. Platteland! Ons hoop om aan ons gaste in die nuwe jaar aan hulle parkeringbehoeftes te voldoen.
Vriendelike groete.
Aukeline.
J.d P - Nov 2015
Algehele gradering
Luukse eenheid, asemrowende uitsig.
Jovali se terugvoer
Baie dankie dat julle Jovali julle keuse gemaak het. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline
Ilisma B - Okt 2015
Algehele gradering
Baie tevrede.
Jovali se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle was tevrede en het lekker gekuier.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Florence M - Okt 2015
Algehele gradering
Regtig awesome. Absolute waarde vir jou geld en siel.
Jovali se terugvoer
Hallo Florence
Ek is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Claudi N - Sep 2015
Algehele gradering
Genoeg spasie vir 2 en onbeskryflike uitsigte.
Jovali se terugvoer
Hallo Claudi-Monet
Dankie vir die goeie terugvoer, ek is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Aukeline.
Lorraine W - Sep 2015
Algehele gradering
Awesome! Stylvolle verblyf en vriendelike verwelkoming. Mooiste uitsig.
Barend G - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie met die mooiste uitsig denkbaar.
Chris P - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflike luukse verblyf met besonderse uitsigte
Yolande D - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker en baie mooi. Sal beslis weer daar gaan bly.
Jovali se terugvoer
Dankie Yolandi,
Ons is baie bly dat julle jul naweek geniet het en dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete.
Aukeline
Rehan P - Aug 2015
Algehele gradering
Die beste!
Jovali se terugvoer
Baie dankie Rehan.Bly julle het dit geniet by ons.
Vriendelike groete,
Aukeline
Jovali.
An-suzanne S - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly by Jovali met 'n pragtige uitsig!
Christelle V - Okt 2015
Algehele gradering
Jovali is 'n rustige wegbreekplek.
Jovali se terugvoer
Beste Christelle,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sal julle graag weer in die toekoms by Jovali wil ontvang.
Vriendelike groete,
Aukeline
Tina G - Apr 2015
Algehele gradering
Rus en vrede en absolute ontspanning.
Wimpie En Reneé L - Apr 2015
Algehele gradering
Naweek in Clarens selfsorg op gasteplaas.
Vanessa D - Jul 2015
Algehele gradering
Baie netjies, goed geleë, toegeruste verblyf.
Gerbrecht C - Jun 2015
Algehele gradering
Jovali is ongelooflik!
Marelize S - Jan 2015
Algehele gradering
'n Goed toegeruste, netjiese en skoon eenheid met 'n rustige en huislike atmosfeer!
Lees meerAdriaan B - Aug 2015
Algehele gradering
Gul ontvang. Alles wat ons wou hê, was daar en nog eksras wat dit spesiaal gemaak het.
Thandi H - Nov 2015
Algehele gradering
Kamer en uitsig was pragtig!
Jovali se terugvoer
Beste Augusta,
Dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline
Jovali.
Marika M - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige omgewing, skoon en netjies, gasvry!
Piet M - Des 2014
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi!
Tanya D - Nov 2014
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Juanine F - Nov 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Pj D - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekend, netjies, lekker en pragtig.
Charmaine D - Aug 2014
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met 'n fantastiese uitsig.
Wian C - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Christoff F - Apr 2014
Algehele gradering
Asemrowende uitsig op die berge. Dankie vir 'n onvergeetlike ervaring en gasvryheid.
Sarie K - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlik gekuier
Laura-lee F - Jan 2014
Algehele gradering
Pragtig, rustig en lekker.
Anonymize U - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik gekuier, pragtige natuurskoon.
Mignon G - Des 2014
Algehele gradering
Selfsorg op sy beste!
Heleen K - Des 2014
Algehele gradering
Asemrowende omgewing en uitkyk vanuit die eenheid!
Lees meerMarileen L - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Carlien K - Jul 2014
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde!
Luzette S - Apr 2014
Algehele gradering
Jovali is fantasties!
Carel D - Feb 2014
Algehele gradering
Stil en rustig ... ongelooflik vir net rus en spasie.
Heidi J - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was ongelooflik mooi en netjies. Dit gevoel of jy ver weg is van alles, maar tog is jy net 4 km van Clarens af.
Francois L - Aug 2014
Algehele gradering
Lekker plekkie. Mooi uitsig!
Elmien M - Jul 2014
Algehele gradering
Goed!
Jacques V - Jul 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en ons sal weer daar gaan kuier!
Ester P - Des 2013
Algehele gradering
Jovali was uitstekende waarde vir geld.
Etienne B - Des 2013
Algehele gradering
Stunning!
Sello H - Nov 2013
Algehele gradering
A great place to stay at.
Anel T - Nov 2013
Algehele gradering
'n Pragtige plekkie met wonderlike gasvryheid.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bethal Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang