Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jovali

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Moya C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ongelooflik lekker, pragtig en aandag aan detail was spesiaal. Definitief! Pragtige plek met die mooiste uitsig en alles en meer wat mens nodig het. Die tuisgebakte beskuit, wortelkoek en nougat lekkers 'n aangename bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Jovali
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Moya! Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier. Alles van die beste, Johan en Tim

Armand C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ontspanning, met 'n goeie uitsig. Goeie diens was gelewer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Jovali
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Armand. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier. Alles van die beste, Johan en Tim

Willem O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend toegerus waar ons behoorlik bederf was deur die eienaars. Ons het 'n heerlike en rustige tyd by Jovali gehad. Nie net was die blyplek van hoë gehalte nie, maar die natuurskoon was pragtig. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Jovali
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Willem. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier. Alles van die beste, Johan en Tim

Albert D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Class. Absolutely great, comfortable and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Jovali
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Albert! We are delighted that you enjoyed your stay with us, and it was indeed a privilege to have hosted you at Jovali Clarens. We are really looking forward to welcoming you back again soon. All our best, Johan and Tim

Andrew T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A relaxed, beautiful destination. Lovely hosts and a beautifully decorated room. Such pride and care was taken with extra touches and a lovely chocolate cake to welcome us. Beautiful views. We were thoroughly spoiled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Jovali
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Andrew! We are delighted that you enjoyed your stay with us, and it was indeed a privilege to have hosted you at Jovali Clarens. We are really looking forward to welcoming you back again soon. All our best, Johan and Tim

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend, rustige omgewing, ons beveel dit beslis aan. Tweede keer wat ons by Jovali tuis gaan in Clarens. In die 4 jaar wat ons laas daar tuisgegaan het, het alles net beter geword. Die plek is netjies, ontvangs vriendelik. Alles wat jy ooit sal gebruik is beskikbaar in die woonheid. Ons is spyt dat ons net vir eendag bespreek het. Dankie, groete en baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Jovali
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Gerhard. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou weer hier by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier. Alles van die beste, Johan en Tim

O'sha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Perfek. Ons het vreeslik lekker gebly by Jovali, sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Jovali
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, O'Sha! Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier. Alles van die beste, Johan en Tim

Botha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Asemrowend, gemaklik, ontspannend, verras, ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en die gasheer was baie vriendelik en bedagsaam. Elk van ons het selfs 'n onverwagse Lindt Paashaas ontvang. Die uitsig oor die berge verander elke dag afhangend van die son en die wolke, elke dag was mooier as die vorige dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Jovali
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, Botha. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by Jovali Clarens te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier. Alles van die beste, Johan en Tim

Sandra R
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Vreugde en samesyn in 'n heerlike blyplek. Baie dankie vir 'n pragtige skoon plek om in te vertoef. Julle aandag aan detail en afronding en die keurigheid waarmee alles ingeklee is, was vir ons 'n lafenis en voorreg om hier te kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Jovali
Julle was wonderlike gaste, dankie! Bly julle het julle verblyf by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer! Alles van die beste, Johan en Tim

Fanie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Baie geniet. Koffie was te min. Baie mooi natuur en blyplekkie! Kamer is nie skoon gemaak terwyl ons daar gebly het nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Jovali
Dankie vir jou terugvoering, Fanie. Ons herinner jou graag dat Jovali Clarens selfsorg is, alhoewel ons koffiepeule vir elke dag voorsien, asook kitskoffie, tee en melk. Ons noem ook baie duidelik in ons bevestiging dat ons studios nie gediens word vir besprekings van 2 nagte of minder nie. Ons vertrou julle het die tuisgebakte koek om julle 25ste huweliksherdenking te vier, geniet. Groete, Johan en Tim

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 180

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 980
R1 980 R1 683
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 980
R1 980 R1 683
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethal Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec21172e265fc641372614b9c39a38c59f0702a7eb5f051e70f87a4640fcd3351e6de55fb6bff56a6c4fcf81ad04022d0d16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 980 nouVanaf R1 683 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 Bethal Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.541856582974 28.446934819221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang