Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jovali

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethal Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 980 R1 683 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jovali is op 'n pragtige plaas wat oor meer as 4 hektaar strek in rustige Bethel-landgoed geleë en is net 'n 8 minute-stappie vanaf Clarens. Hier word verblyf in 2 privaat en volledige selfsorgeenhede van 36 m² gebied wat elkeen op die grondverdieping is en met pragtige uitsigte spog. Jovali se toeganklikheid, gemak, spasie, sekuriteit, netheid en diens maak dit die perfekte bestemming om te ontspan en te rus.

Elke ruim ateljee-eenheid het 'n luukse, ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die oopplan-leefarea het gemaklike stoele, 'n platskerm-TV met die DStv Premium-pakket, 'n gesellige eetarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Die luukse en suite-badkamer het 'n bad en 'n aparte stort. Daar is 'n Weber-braai met geriewe waar gaste alfresco-etes kan voorberei terwyl hulle die sonnige somersdae geniet.

Verder kan gaste aan heerlike koffie en tuisgebakte beskuit smul terwyl hulle op die stoep kuier en die sonsopkoms oor die Malutiberge bewonder. Aan die linkerkant is Mount Horeb en as gaste gelukkig is mag daar dalk net 'n wildsbok of meerkat gesigwys. Natuurliefhebbers en voetslaanentoesiaste kan op die toegekende paadjies na die Klein Caledonrivier wat deur die perseel vloei, stap. Saans word gaste betower met die sterre terwyl stilte en rustigeheid die atmosfeer vul.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Moya C
5.0
Ongelooflik lekker, pragtig en aandag aan detail was spesiaal. Definitief! Pragtige plek met die mooiste uitsig en alles en meer wat mens nodig het. D...
Sien meer
Jun 2024
Armand C
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanning, met 'n goeie uitsig. Goeie diens was gelewer!
Apr 2024
Willem O
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend toegerus waar ons behoorlik bederf was deur die eienaars. Ons het 'n heerlike en rustige tyd by Jovali gehad. Nie net was die blyplek van h...
Sien meer
Mrt 2024
Albert D
Saam met lewensmaat
5.0
Class. Absolutely great, comfortable and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Andrew T
Saam met lewensmaat
5.0
A relaxed, beautiful destination. Lovely hosts and a beautifully decorated room. Such pride and care was taken with extra touches and a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 180

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bethal Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Jovali het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 980
R1 980 R1 683
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 980
R1 980 R1 683
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethal Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec21172e265fc641372614b9c39a38c59f0702a7eb5f051e70f87a4640fcd3351e6de55fb6bff56a6c4fcf81ad04022d0d16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 980 nouVanaf R1 683 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 Bethal Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.541856582974 28.446934819221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang