Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joy's Place Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashbury-weg 6, Plumstead, Kaapstad, 7801, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 157 R868 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Joy's Place Guesthouse het 4 selfsorgkothuise wat op die gasheer se goedversorgde eiendom in Plumstead, Kaapstad geleë is. Die kothuise skuil in 'n welige groen tuin langs die hoofhuis.

Dodo's Cottage het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, 'n sitkamer, 'n TV met DStv-kanale, Netflix, YouTube en WiFi in.

Willy's Cottage, Avocado Cottage en Pool View Cottages is ook op die gasheer se goed versorgde perseel en akkommodeer 2 gaste per kothuis. Die oopplan-eenhede is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, 'n slim 50-duim Skyworth-TV met DSTV-kanale, Netflix en YouTube in. Gratis hoëspoed-Wi-Fi is ook beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit lughawe-transfers volgens reëling en 'n wasgoeddiens in.

Gaste het toegang tot die braai-area en die swembad op die gasheer se perseel.

Hierdie sonkrag-aangedrewe eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie en het 24 uur-sekuriteit met CCTV-monitering. Daar is ook vinnige en gewapende reaksie-eenhede.

Gaste is ook welkom om die nabygeleë doendinge te geniet wat swem, perdry, bergfietsry, wynproe, begeleide staptogte, visvang en fietsry insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Joy's Place Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Keith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ashbury-weg 6, Plumstead, Kaapstad, 7801, Wes-Kaap
  • Gaste dink Joy's Place Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 157
R1 157 R868
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 157
R1 157 R868
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashbury-weg 6, Plumstead, Kaapstad, 7801, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb00b69397226d874c73b3c649efb173ffbd36bdbcb744eff688c65f6ad5b331a751ac9944f07310711ec4298cb50cacab21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 157 nouVanaf R868 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 6 Ashbury Road Plumstead 7801 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.015983 18.472091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang