Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Leon W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Waarde-vir-geld-verblyf in Johannesburg. Oor die algemeen was ons verblyf aangenaam en is die gastehuis veilig geleë op 'n golflandgoed. Die in- en uitgaan by die hek is soms stadig omdat besoekers hul kodes moet gee en bestuurslisensies moet toon en in piek tye is daar baie voertuie. Die beddens se matrasse in die hoopfslaapkamer is al uitgeslaap en moet dringend vervang word! Die reëlings en kodes van die kompleks is egter baie goed deurgegee en professioneel. Dankie daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jun 2023

Was daar om deel te neem aan die Sunshine Senior Gholftoernooi. Dit is die tweede keer wat ons die plek boek vir dieselfde toernooi. Het oorgeslaap in 2022 ook in die woonstel. Dit is teleurstellend oor hoe die plek agteruit gegaan het. Die braairooster is geroes en moes ons eers maniere vind om dit skoon te maak. Die sitkamerbanke is stukkend en die dubbelbank word met 'n kombers toegemaak dat die stukkende plekke nie wys nie. Een van die drinkglase is ge-"chip" en dus moet jy versigtig wees om nie jou lip te sny nie. Die dubbelbed in die een slaapkamer se matras is deurgeslaap en voel dit of jy op die basis van die bed slaap. Ek is baie teleurgesteld in die kondisie van die inhoud van die woonstel en dit regverdig nie die prys wat ons betaal het vir die tydperk nie. Jy kan nie sulke gelde vra en jou plek is nie op standaard nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Gideon P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Very good. Everything was on point, I can't wait to come back, security is very tight. No party, no loud music, if you need a quiet and peaceful place that is the place to go. I really enjoy my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Harm Thomas W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Van die begin af kommunikasie via e-pos, SMS en WhatsApp was fantasties. Al was in plek en als het gewerk soos die instruksies. Baie smart! Baie goed georganiseerd en netjies. Al die kodes het mooi gewerk en als was op plek gewees. Sal beslis weer gebruik maak van die plek. Baie dankie Gerhard.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dori K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Great weekend. I really enjoyed staying at Jackal Creek Apartment and the facility is easy to use and the place is so quiet, I even thought I was alone with my partner,

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2020

Netjies, veilig en naby als. Veilig vir klein kinders, baie speelkamers. Netjies en kombuis lekker toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Dit is 'n rustige huis weg van jou huis af, die atmosfeer is verwelkomend. Die verblyf is lekker ingerig, netjies en genoeg spasie om in rond te beweeg. Die plekkie is rustig en ek love die décor. Die kinders is mal oor die beddegoed en dis lekker dat hulle daar kon swem en hulleself geniet. Dis rerig 'n huis weg van die huis af en die mense om jou is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Waarde vir geld. Goeie waarde vir geld, alles was mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khaya N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Baie rustige en veilige omgewing, stylvol en luuks. 'n Definitiewe plek om OK te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elne C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2019

Baie veilig, netjies en rustig. Ons het baie lekker gebly. Kobus is baie vriendelik en behulpsaam en is bereid om enige tyd te help. Sal vir seker weer hier bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal Creek Gholflandgoed, Eenheid 51 Oakmont, Boundary-weg North Riding, Roodepoort, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAES9P8RlQTNBN39BMpJYVlVv2RsGs6Z1TkaaQw0HF56H4gYm5Is?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Jackal Creek Golf Estate Unit 51 Oakmont, Boundary Road, North Riding 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.058390117398 27.925766318717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang