Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Rihann V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Aangenaam verras oor die rustigheid in die area. Was bietjie bekommerd dat daar 'n geraas van voertuie en self die mense in die kompleks sou wees, maar dit was doodstil. 'n Baie gerieflike oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
1.6
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Christelle D
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Uitstekend. Baie netjiese plek, en beslis waarde vir jou geld. Sal enige tyd aanbeveel vir iemand. Ons sal in die toekoms definitief gebruik maak van julle. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2022

Nice and lovely. Everything was how we expected it to be, the stay was awesome and great, just wish there were other activities besides swimming but nonetheless, I really enjoyed being there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carin C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Waarde vir geld. Niks negatiefs om te sê nie. Alles was perfek. Geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dingaan M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2021

It was amazing, I would definitely go there again. I highly recommend JoziStay Savannah lodge Apartment to other guest, their service great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Deborah V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Value for money. The only problem we had was that there is no curtains in the loft area. The light from the passage way outside is on all night, thus we could not sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hope S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

Great experience, a home away from home. Great experience, thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolindi J
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2019

Was a very nice little place. We enjoyed our stay. Was close to mall. Decor was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Dit was lekker. Dit was 'n netjiese plek en sonder dat mens eers moes inklok was die proses vinnig ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment
Thank you for the positive feedback, Michelle. We are delighted that you enjoyed your stay with us. Hope to have you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 113 Savannah Lodge Kompleks, Glockweg, Honeydew, Roodepoort, 2170, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695XXsaCdhoASXTUudGXstnr0FLx0IcWE9KbDhvlLab2TLqn2t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Unit 113 Savannah Lodge Complex Glock Road, Honeydew 2170 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.098566 27.898492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang