Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rihann V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rihann V

Aangenaam verras oor die rustigheid in die area.

Was bietjie bekommerd dat daar 'n geraas van voertuie en self die mense in die kompleks sou wees, maar dit was doodstil. 'n Baie gerieflike oornagstop.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Christelle D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Uitstekend.

Baie netjiese plek, en beslis waarde vir jou geld. Sal enige tyd aanbeveel vir iemand. Ons sal in die toekoms definitief gebruik maak van julle. Dankie vir die gasvryheid.

Jeanette M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette M

Nice and lovely.

Everything was how we expected it to be, the stay was awesome and great, just wish there were other activities besides swimming but nonetheless, I really enjoyed being there.

Carin C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin C

Waarde vir geld. Niks negatiefs om te sê nie. Alles was perfek.

Geen probleme gehad nie.

Dingaan M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Dingaan M

It was amazing, I would definitely go there again.

I highly recommend JoziStay Savannah lodge Apartment to other guest, their service great.

Deborah V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah V

Value for money.

The only problem we had was that there is no curtains in the loft area. The light from the passage way outside is on all night, thus we could not sleep.

Hope S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hope S

Great experience, a home away from home.

Great experience, thanks!

Yolindi J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolindi J

Was a very nice little place.

We enjoyed our stay. Was close to mall. Decor was beautiful.

Michelle S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Dit was lekker.

Dit was 'n netjiese plek en sonder dat mens eers moes inklok was die proses vinnig ook.

JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment se terugvoer

Thank you for the positive feedback, Michelle. We are delighted that you enjoyed your stay with us. Hope to have you again soon.

JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment
Prenav S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prenav S

Great value for money stay.

Well maintained, safe and secure with all amenities provided.

JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment se terugvoer

Thank you for the positive feedback, Prenav. We are delighted that you enjoyed your stay with us. Hope to have you again soon.

JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment
Lize M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon.

Geraldine D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Geraldine D

Badkamer nie op standaard nie.

Die badkamer was regtig nie op standaard nie, teëls uitgebreek. Grout is met verf netjies probeer maak. Die stort se deur sluit nie dig op die bad se rand en dus is vloer sopnat elke keer nadat ons gestort het. Die wasbak se kraan was stukkend bo-op. Sulke klein goedjies wat maak dat dit nie netjies en skoon lyk nie.

Wanda S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S

I would definitely recommend anyone to book at Savanna lodge.

The place is chilled and beautiful inside, the service is advanced. All the information that we needed was provided to us in advance. Kobus, the landlord, was available on call, however, I did not even have to contact him as everything was on point. We are very happy to have chosen this specific accommodation. Thank you.

JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment se terugvoer

Thank you for the positive feedback, Wanda. We are delighted that you enjoyed your stay with us. Hope to have you again soon.

JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 113 Savannah Lodge Kompleks, Glockweg, Honeydew, Roodepoort, 2170, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695XXsaCdhoASXTUudGXstnr0FLx0IcWE9KbDhvlLab2TLqn2t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Unit 113 Savannah Lodge Complex Glock Road, Honeydew 2170 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.098566 27.898492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang