Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 113 Savannah Lodge Kompleks, Glockweg, Honeydew, Roodepoort, 2170, Gauteng
  • Vanaf R960 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Honeydew Manor, Roodepoort. Die woonstel is ideaal geleë naby die hoofweë en winkelsentrums in die area.

Hierdie volledig gemeubileerde woonstel bestaan uit 2 slaapkamerareas en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is 'n solderkamer wat toegerus is met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamerarea is in die sitkamer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en in te kook.

'n Platskerm-TV met Netflix en WiFi is in die eenheid beskikbaar. Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad wat naby die woonstel geleë is, en veilige parkeerplek met 24-uur sekuriteitstoesig op die perseel. Die kompleks is 10 minute se ry vanaf Eagle Canyon Gholflandgoed, en 15 tot 20 minute vanaf Walter Sisulu Botaniese Tuine, Kloofendal Natuurreservaat en ander besienswaardighede.

Savannah Self-Catering is 30 minute se ry vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, en ongeveer 'n uur se ry vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe, Cradle of Humankind, Gold Reef City, Silverstar Casino asook Monte Casino.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Eenheid 113 Savannah Lodge Kompleks, Glockweg, Honeydew, Roodepoort, 2170, Gauteng
  • Gaste dink JoziStay - 113 Savannah Lodge Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 113 Savannah Lodge Kompleks, Glockweg, Honeydew, Roodepoort, 2170, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695XXsaCdhoASXTUudGXstnr0FLx0IcWE9KbDhvlLab2TLqn2t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Unit 113 Savannah Lodge Complex Glock Road, Honeydew 2170 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.098566 27.898492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang