Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J's Audacious Living

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor-weg 11, West Beach, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

J's Audacious Living is in West Beach, Blouberg geleë, en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerhuis met gedeeltelike uitsigte oor Tafelberg, naby die strand geleë.

Die huis het nie 'n kragopwekker nie en slegs LED-ligte is beskikbaar vir beurtkrag.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. Die tweede kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n yskas, en die sitarea is toegerus met 'n TV met Netflix.

Die huis beskik oor 'n buite-patio, 'n privaat swembad en 'n braai-area vir gaste om te geniet. Gaste het ook toegang tot WiFi en 'n motorhuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir J's Audacious Living
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Windsor-weg 11, West Beach, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink J's Audacious Living het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor-weg 11, West Beach, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa325f2ff9b5b85b203ba0ba23745954560915c6ef122f24c57ad7d338ac2440f7342b3e48d259678d54cf7d36ac62171f297?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 11 Windsor Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.810643756082 18.473809540297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang