Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JS Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Clean, calm and beautiful. If you are wanting to stay close to the Mbombela stadium at a clean and calm place with friendly reception, this is the place to stay. The area around this place is typical CBD, but the accommodation is completely different to the CBD vibe, it is homely and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike rustige omgewing. Heerlik gerus en koffie en heerlike beskuit genuttig op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolien
JS Inn
Baie dankie, Anna-marie. Julle is altyd weer welkom om op die stoep te kom sit! Groete

Freddy O
1 nag
5.0
Feb 2024

It is a well located place to stay for business. The hospitality from the host is what I enjoyed the most.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was baie lekker. Netjies en skoon. Alles waarvoor ons betaal het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolien
JS Inn
Baie dankie Alta. Hoop ons sien julle gou weer. Groete

Christelle S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Lekker. Vriendelike, goeie diens in Afrikaans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolien
JS Inn
Baie dankie Christelle. Jy is baie welkom om weer te kom kuier. Groete, JS Inn

Jana L
1 nag
5.0
Feb 2023

Heerlik. Veilig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Verwarrend. Op pad terug vanaf Mosambiek het ons bespreek om te oornag by JS Inn. Ons het ongelukkig nagelaat om met bespreking te noem van ons 2 sleepwaentjies - verwag dat 'n gastehuis genoegsame parkering sal hê. Parkering is egter baie beperk en gevolglik was dit 'n probleem om ons voertuie te akkommodeer. Aanvanklik het ons regtig nie baie welkom gevoel nie. Ons het blykbaar op 'n paar tone getrap. Ons wil graag vir Mnr Neethling baie dankie sê vir sy moeite en hulp om alles parkeer te kry. Hy het uit sy pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Het baie lekker gebly, alles was netjies en diens was baie goed. Ek en my lewensmaat het vir 2 aande oorgeslaap, en het baie lekker geslaap, die kamer is perfek net soos wat hy is. Mnr. Neetling en sy vrou was baie goeie, gasvrye mense. Diens was vriendelik. Ontvangs was ook baie vriendelik. Ek sal die gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat wil oorslaap. Ligging is baie goed geleë, naby alle winkels en ook naby die hoofroete. Sal weer daar oor bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacolien
JS Inn
Baie dankie Hanlie! Ons hoop ons sien jul gou weer. Groete

Wihanlie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Skoon, netjies en modern. Baie tevrede. Baie kort kennisgewing het ons besluit om hier oor te bly - regtig baie netjies, rustig en sal dit defintief in die toekoms weer gebruik. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolien
JS Inn
Baie dankie Vee. Ons hoop ons sien jul gou weer. Groete

Helloise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Die kamer is smaakvol gemeubileer, skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Die ligging is sentraal en die kamer het alles wat benodig word. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolien
JS Inn
Baie dankie Helloise. Ons hoop ons sien jul gou weer. Groete Jacolien

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 26A, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe93cfcaf6538da95fc5adbd7a86420e6fbaca3b83b1834dc69c2ca40d333379c13f20b55682e529c966351e58bfe7850f50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 26A Koraalboom Avenue West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.477802451703 30.958149542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang