Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JS Rossouw @ Vrugtegeur Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Vrugtegeur Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 400 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

JS Rossouw @ Vrugtegeur Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorghuis op die Vrugtegeur Guest Farm in die Koovallei. Die plaas is 45 km vanaf Montagu langs die R318.

Die huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die vyfde slaapkamer het 'n enkel- en 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n stort of bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Dit lei na die oopplan-leefarea met sitplek, 'n slim-TV en 'n binnebraai. Die tweede sitarea het rusbanke en 'n slim-TV. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede vir Netflix en DStv gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis lei na 'n houtdek met 'n uitsig op die berge en oor die tuin. Daar is 'n opslaanswembad buite wat tydens die somermaande (Nov - Maart) oop sal wees vir gaste om te gebruik.

Daar is 'n gemeenslaplike trampolien en sandpit en gaste kan voetslaan en wynplase besoek. Montagu spog met warmwaterbronne, natuurreservate en museums.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R318, Vrugtegeur Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink JS Rossouw @ Vrugtegeur Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Vrugtegeur Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1b3ea841908bb8962ad99a7aaccfb388276ed9ef7d2d9f4744bedf012b521f1826e20aab5cc1c5cbd4d7c4a4ec0947e2825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 14 mense 1 5 1 4 R318 Vrugtegeur Guest Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.646508250324 19.793259501458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang