JS Rossouw @ Vrugtegeur Guest Farm
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Vrugtegeur Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R5 400 per nag, vir 14 mense
Beskrywing
JS Rossouw @ Vrugtegeur Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorghuis op die Vrugtegeur Guest Farm in die Koovallei. Die plaas is 45 km vanaf Montagu langs die R318.
Die huis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die vyfde slaapkamer het 'n enkel- en 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n stort of bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en etenstafel vir 8 toegerus. Dit lei na die oopplan-leefarea met sitplek, 'n slim-TV en 'n binnebraai. Die tweede sitarea het rusbanke en 'n slim-TV. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede vir Netflix en DStv gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis lei na 'n houtdek met 'n uitsig op die berge en oor die tuin.
Daar is 'n gemeenslaplike trampolien en gaste kan voetslaan en wynplase besoek. Montagu spog met warmwaterbronne, natuurreservate en museums.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R318, Vrugtegeur Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink JS Rossouw @ Vrugtegeur Guest Farm het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Vrugtegeur Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang