Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JS Rossouw @ Vrugtegeur Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Vrugtegeur Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 300 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

JS Rossouw @ Vrugtegeur Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorghuis op die Vrugtegeur Guest Farm in die Koovallei. Die plaas is 45 km vanaf Montagu langs die R318.

Die huis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel met sitplek vir 8 toegerus. Dit lei na 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en 'n binnebraai. Daar is ook 'n tweede sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir Netflix en DStv gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis lei na 'n houtdek met 'n pragtige uitsig op die berge en oor die tuin.

Daar is 'n gemeenslaplike trampolien en gaste kan voetslaan en wynplase besoek. Montagu spog met warmwaterbronne, natuurreservate en museums.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R318, Vrugtegeur Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink JS Rossouw @ Vrugtegeur Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 6 300
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R 6 300
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Vrugtegeur Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1b3ea841908bb8962ad99a7aaccfb388276ed9ef7d2d9f4744bedf012b521f1826e20aab5cc1c5cbd4d7c4a4ec0947e2825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag, vir 14 mense 2 5 1 5 R318 Vrugtegeur Guest Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.646508250324 19.793259501458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang