Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Juani 26

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Juli V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Mrt 2021

Very warm No form of TV or any music/radio. No aircons. The stoep door closed. No mosquito plugs. Only a small fridge and no lights for loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Derek
Juani 26
Dankie vir die terugvoer. Ons aanvaar u het die gratis onbeperkte WiFi geniet. Soos u beleef het is dit 'n vreeslike stil area, ons respekteer dit en is steeds nie van plan om enige vorm van musiek te installer nie. Op die website word duidelik aangedui wat ons bied, lees gerus ons vorige terugvoere.

Ursula B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Het baie van Juani 26 gehou. Alles was daar. Kombuis volledig toegerus. Genoeg en korrekte kragproppe om fone te "charge". Die dubbelbed slaap baie lekker, goeie gehalte. Net n TV het ontbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derek
Juani 26
Baie Dankie vir die terugvoer, dit is altyd great om 'n opinie te kry. On wik en weeg om TV te installer, omdat ouer hulle kinders van die TV wil wegkry. Sal dit nie beter wees om Wi-Fi te installer nie?

Brandon D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2020

Very nice people. Was pretty chilled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Derek
Juani 26
Hi Brandon, Thank you very much for your review, it was great having you here. We look forward to welcoming you again in the near future. Regards, Juani 26

Carine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Dit was heerlik. Ons het dit geniet. Baie dankie dit was baie lekker en netjies. Ons sal graag weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derek
Juani 26
Baie Dankie, altyd lekker om teruvoer te kry.

Leon G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2019

Beslis waarde vir geld in 'n baie netjiese eenheid. Goed toegeruste eenheid met groot vertrekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derek
Juani 26
Baie Dankie Leon, Julle terugvoer word baie waardeer. Julle is altyd welkom om weer 'n draai te maak. Veilig reis to volgende keer. Groete, Derek, Sunette en Nita.

Vanessa G
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2019

Gerieflik en skoon. Gasvrye ontvangs. Skoon en netjies. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Gesin met tieners
3.6
Nov 2019

Skoon en netjies, als wat jy nodig het vir oornag. Die woon-eenheid was skoon en netjies met als wat jy benodig. Die kompleks was ook stil en goed onderhou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ina V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Baie netjies, voorsien in basiese behoeftes. Netjiese eenheid wat voorsien in basiese behoeftes, linne pragtig skoon en netjies. Het nie eers die TV gemis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derek
Juani 26
Baie Dankie Ina, julle terugvoer word altyd waardeer.

Elrian T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2017

Was baie goeie keuse, sal weer gaan. Dit was baie goeie diens, plekkie baie netjies, als gehad wat ons nodig gehad het. Baie sentraal. Net braaiplek sou lekker gewees het. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derek
Juani 26
Baie dankie vir die terugvoer, ons sal deffinitief kyk na die braaiplek.

Martelise L
1 nag Gesin met tieners
3.8
Nov 2017

Baie oulike plekkie, netjies en skoon. Juani 26 is 'n oulike tweeslaapkamermeenthuis. Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Goeie diens. Sal regtig weer soontoe gaan. Baie veilige kompleks.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Derek
Juani 26
Baie dankie vir die terugvoer, ons strewe altyd daarna om te verbeter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorderstraat 65, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40a040abd346d3dcfc2def758761053ed7abde13ae1eb67a0d0091fcacf50dc15fc6ed796b0bf8380b2f432ff8f8ab5500f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 65 Noorder Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.91204900403 27.456397712231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang