Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Juani 26

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Juani 26
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Juli V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Juli V

Very warm

No form of TV or any music/radio. No aircons. The stoep door closed. No mosquito plugs. Only a small fridge and no lights for loadshedding.

Juani 26 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons aanvaar u het die gratis onbeperkte WiFi geniet.
Soos u beleef het is dit 'n vreeslike stil area, ons respekteer dit en is steeds nie van plan om enige vorm van musiek te installer nie.
Op die website word duidelik aangedui wat ons bied, lees gerus ons vorige terugvoere.

Juani 26
Ursula B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B

Het baie van Juani 26 gehou. Alles was daar. Kombuis volledig toegerus. Genoeg en korrekte kragproppe om fone te "charge". Die dubbelbed slaap baie lekker, goeie gehalte.

Net n TV het ontbreek.

Juani 26 se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer, dit is altyd great om 'n opinie te kry.
On wik en weeg om TV te installer, omdat ouer hulle kinders van die TV wil wegkry.
Sal dit nie beter wees om Wi-Fi te installer nie?

Juani 26
Brandon D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon D

Very nice people.

Was pretty chilled.

Juani 26 se terugvoer

Hi Brandon,
Thank you very much for your review, it was great having you here. We look forward to welcoming you again in the near future.
Regards,
Juani 26

Juani 26
Carine M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine M

Dit was heerlik. Ons het dit geniet.

Baie dankie dit was baie lekker en netjies. Ons sal graag weer daarvan gebruik maak.

Juani 26 se terugvoer

Baie Dankie, altyd lekker om teruvoer te kry.

Juani 26
Leon G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Beslis waarde vir geld in 'n baie netjiese eenheid.

Goed toegeruste eenheid met groot vertrekke.

Juani 26 se terugvoer

Baie Dankie Leon,

Julle terugvoer word baie waardeer. Julle is altyd welkom om weer 'n draai te maak.
Veilig reis to volgende keer.

Groete,

Derek, Sunette en Nita.

Juani 26
Vanessa G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Gerieflik en skoon.

Gasvrye ontvangs. Skoon en netjies. Perfek.

Jaco P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P

Skoon en netjies, als wat jy nodig het vir oornag.

Die woon-eenheid was skoon en netjies met als wat jy benodig. Die kompleks was ook stil en goed onderhou.

Ina V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Baie netjies, voorsien in basiese behoeftes.

Netjiese eenheid wat voorsien in basiese behoeftes, linne pragtig skoon en netjies. Het nie eers die TV gemis nie.

Juani 26 se terugvoer

Baie Dankie Ina, julle terugvoer word altyd waardeer.

Juani 26
Elrian T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrian T

Was baie goeie keuse, sal weer gaan.

Dit was baie goeie diens, plekkie baie netjies, als gehad wat ons nodig gehad het. Baie sentraal. Net braaiplek sou lekker gewees het. Sal beslis weer gaan.

Juani 26 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal deffinitief kyk na die braaiplek.

Juani 26
Martelise L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martelise L

Baie oulike plekkie, netjies en skoon.

Juani 26 is 'n oulike tweeslaapkamermeenthuis. Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Goeie diens. Sal regtig weer soontoe gaan. Baie veilige kompleks.

Juani 26 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons strewe altyd daarna om te verbeter.

Juani 26
Tersia G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia G

Gerieflik.

Gesellige huisie in veilige kompleks.

Juani 26 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons strewe altyd daarna om te verbeter.

Juani 26
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorderstraat 65, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40a040abd346d3dcfc2def758761053ed7abde13ae1eb67a0d0091fcacf50dc15fc6ed796b0bf8380b2f432ff8f8ab5500f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 65 Noorder Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.91204900403 27.456397712231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang