Juani 26
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Derek Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Juli V - Mrt 2021
Algehele gradering
Very warm
Juani 26 se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons aanvaar u het die gratis onbeperkte WiFi geniet.
Soos u beleef het is dit 'n vreeslike stil area, ons respekteer dit en is steeds nie van plan om enige vorm van musiek te installer nie.
Op die website word duidelik aangedui wat ons bied, lees gerus ons vorige terugvoere.
Ursula B - Sep 2020
Algehele gradering
Het baie van Juani 26 gehou. Alles was daar. Kombuis volledig toegerus. Genoeg en korrekte kragproppe om fone te "charge". Die dubbelbed slaap baie lekker, goeie gehalte.
Juani 26 se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoer, dit is altyd great om 'n opinie te kry.
On wik en weeg om TV te installer, omdat ouer hulle kinders van die TV wil wegkry.
Sal dit nie beter wees om Wi-Fi te installer nie?
Brandon D - Mrt 2020
Algehele gradering
Very nice people.
Juani 26 se terugvoer
Hi Brandon,
Thank you very much for your review, it was great having you here. We look forward to welcoming you again in the near future.
Regards,
Juani 26
Carine M - Des 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik. Ons het dit geniet.
Juani 26 se terugvoer
Baie Dankie, altyd lekker om teruvoer te kry.
Leon G - Okt 2019
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld in 'n baie netjiese eenheid.
Juani 26 se terugvoer
Baie Dankie Leon,
Julle terugvoer word baie waardeer. Julle is altyd welkom om weer 'n draai te maak.
Veilig reis to volgende keer.
Groete,
Derek, Sunette en Nita.
Vanessa G - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Jaco P - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies, als wat jy nodig het vir oornag.
Ina V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies, voorsien in basiese behoeftes.
Juani 26 se terugvoer
Baie Dankie Ina, julle terugvoer word altyd waardeer.
Elrian T - Sep 2017
Algehele gradering
Was baie goeie keuse, sal weer gaan.
Juani 26 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons sal deffinitief kyk na die braaiplek.
Martelise L - Nov 2017
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, netjies en skoon.
Juani 26 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons strewe altyd daarna om te verbeter.
Tersia G - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Juani 26 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons strewe altyd daarna om te verbeter.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noorderstraat 65, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang