Jubel n Juig Self-Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Natasha L - Nov 2023
Algehele gradering
Een van ons beste vakansies!
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Natasha
Baie baie dankie! Julle was super lekker gaste en ek het julle kuier netso geniet.
Kom asb. weer!
Weersiens
Mariette
Lizelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Smaakvol en gemaklik.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Lizelle, dit was heerlik om julle te kon ontvang. Mag julle geseënd wees en kom gerus weer terug.
Mariette
JubelnJuig
Gerda N - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, veilig, rus en vrede.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Nick
'n Voorreg om julle te kon ontvang. Maak asseblief weer 'n draai. Julle is altyd welkom.
Mariette JubelnJuig
Ampie C - Aug 2022
Algehele gradering
Absolute juweel in Dwarskersbos.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Ampie,
Baie, baie dankie vir die goeie terugvoer en die aanprysing.
Ek kyk reeds uit of ek nie julle voertuig oor die vlakte sien aankom nie.
Groot wense en goeie gesondheid vir 2023.
Mariette
Dianne H - Jul 2022
Algehele gradering
Perfect location to the beach.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Dianne,
You are most welcome for another stay! Thank you for appreciating the amenities, the atmosphere and the 'home away from home feeling. Do come again!
West Coast regards
Mariette
JubelnJuig
Marietjie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie, baie dankie Marietjie
Ek waardeer julle terugvoer en is dankbaar dat julle veilig tuis is.Kom gerus weer!
Jacomien T - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Thank you for your gracious comment.
Trusting that I will be seeing you again.
Mariette
Jacques V - Des 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Hallo Jacques en hartlik dank vir die terugvoer.
Dit sal heerlik wees om julle weer te sien.
Mariette
Willem N - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Dankie Willem, Dwarskersbos is geleë waar hy is, en ek sal hom nie graag iewers elders wou skuif nie
Bly hulle het lekker gekuier.
Peet N - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Jinne Annette,
Hartlik dank vir die besondere terugvoer. Wees verseker dat dit baie waardeer word.
Kom asb weer, hierdie keer net bietjie langer.
Voorspoed en gesondheid vir jou vir 2022.
Mariette
Clementine L - Des 2021
Algehele gradering
It felt as if we were in our own home. Very relaxing and comfortable.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Thank you Clementine, much appreciated.
Yes my breakaway was much needed, but I knew that Naas and Jenny would see to every detail of comfort. Come again.
Jodi-lauren D - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Dearest Jodi-lauren,
Thank you ever so much!! I really appreciate your feedback and I would sincerely be thrilled if you consider returning. I find you both very gentle people and am glad that Jubel n Juig contributed to your feeling of well-being.
Have a blessed Christmas.
Mariette
Wilna W - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Wilna,
Julle was soos familie, dit was regtig 'n voorreg om julle hier te kon hê. Herinneringe gwbou - dis verseker!
Kom asseblief weer!
Miche W - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, peaceful en baie mooi.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Nelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Nelia,
Jy is enige tyd baie welkom. Alle voorspoed vorentoe.
Groetnis
Mariette
JubelnJuig
Veronica K - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik. Ons het so lekker gerus!
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie, baie dankie Veronica. Dit was heerlik om julle te ontmoet en te huisves.
Dankie vir die bemoediging en ek sien julle graag weer.
Gloudina N - Des 2020
Algehele gradering
Mees persoonlike en vriendelike gasvryheid ooit. 'n Ware juweel van 'n plek en verblyf.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Glourina!
Dit was 'n voorreg om jou hier te hê, net jammer dit was so kort!!
Kim enige tyd weer. Baie dankie vir die spontane en gewaardeerde terugvoer.
Mariette
Rialene E - Aug 2020
Algehele gradering
Bo verwagting.
Karin V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Elna E - Jan 2020
Algehele gradering
‘n Ware rusplek in ‘n lieflike paradys.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie aan julle twee,
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Kom asseblief weer!
Sterkte vir die jaar wat voorlê.
Mariette
Dawn Z - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik!
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Liewe Dawn en Paul
Dit was sooo lekker om julle hier te hê! Kom asb weer. Net die beste vir julle.
Mariette
Catherine G - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Cathy,
You are extremely kind. Please stay longer next time! Blessings. Mariette
Pieter N - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend, kan nie beter nie.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie, baie dankie Pieter net jammer dit was so kort.
Marietjie, besonder dankie vir jou inskrywing in my gasteboek. Jou manier van skryf en jou waardering beteken vir my baie.
Kom asb weer.
Gayle W - Jan 2019
Algehele gradering
Superb accommodation with every home comfort, very gracious host and fantastic location - all round a first class experience!
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Gayle,
Thank you so much. Loved having you.
Please come again.
Regards
Mariette
Melissa D - Jul 2019
Algehele gradering
A very peaceful and relaxing experience!
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Thank you so much Melissa,
You are the quality guests I love to have in my unit. Thanks for the special feedback.
Tammy K - Mrt 2019
Algehele gradering
Serenity.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Thank you, Tammy. It was lovely having you here.
The rooms are virtually soundproof and I could not hear you at all. As I mentioned, two cats and myself, doing our own thing!
Unfortunately, we are not allowed to build two separate buildings on one plot.
Hoping to see you again,
Mariette
Lizette N - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Lizette
Dit was 'n vreugde om julle hier te kon hê.
Floris B - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig!
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Floris, baie, baie dankie.
Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle is absoluut welkom.
Vrede en voorspoed.
Mariette
Eben N - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerJubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Hello Eben,
Dankie vir die eerlike terugvoer.
DIe sleutel aan my kant is maar om vullissakke te ruil of vensters toe te maak as die wind opkom of dit stowwerig raak, of die lig aan te skakel as julle na donker terugkeer. Geen ander rede nie.
Ek vertrou julle kom weer binnekort kuier.
Mariette
Chantal H - Jan 2018
Algehele gradering
Tuis.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Hello Chantal,
Baie dankie vir die goeie terugvoer wat so diep uit jou hart kom. Dit was 'n absolute voorreg om julle hier te kon hê.
Julle moet 'n voorspoedige jaar hêen ons dra mekaar maar in gebede op.
Liefdegroete,
Mariette
Christie L - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie met al die nodige geriewe en 'n lekker kuierstoep.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Hello Christie en Lorensa,
Baie dankie vir die baie vriendelike teeugvoer oor JubelnJuig!
Ek is ryker met julle as vriende, ek het ook lekker saam met julle gekuier.
Mariette
Ilse S - Feb 2018
Algehele gradering
Salige kuier in pragtige plekkie.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Ilse, ek is bly julle het dit geniet.
Mariette
Kobus V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam. Mariette was baie gasvry en behulpsaam.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Kobus,
Dit was lekker om julle hier te kon hê.
Ek is so bly julle het dit geniet hier. Dis so bevredigend om te kan hand bysit om ander 'n welverdiende
Rus te gee.
Sien weer.
M
Juanita S - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Juanita en Quinton! Ek waardeer dit so baie! Kom asseblief weer!
Mariette
Heidi N - Jun 2017
Algehele gradering
Warm en huislik.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie, Heidi en Christo. Dit was heerlik om julle hier te kon hê.
Julle is baie welkom om weer te kom.
Liefde en groete
Mariette
Elsabé H - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig, naby die see en wonderlike gasvryheid.
Natasha C - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf wat in al ons behoeftes voorsien het.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Natasha!
Dit is so wonderlik om julle hier te kon hê vir die lekker lang kuier. Ek hoop ons kontak met mekaar 'groei voort'!
Vertrou ons sien weer.
JubelnJuig groete
Mariette
Zileen L - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Zileen!
Huis is grootliks klankdig.
Baie dankie vir jou review. Voel vry im weer te kom!
m
Joey B - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Joey!
Ek waardeer opreg. Jy is altyd altyd welkom.
Mariette.
Jubelnjuig
Riana G - Okt 2016
Algehele gradering
Rus, vrede en genesing.
Jubel n Juig Self-Catering se terugvoer
Hello Riana,
Baie dankie vir die gunstige terugvoer wat jy gestuur het.
Ek waardeer dit opreg. Alle sterkte met die Kerstyd wat voorlê.
Mariette
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pikkewynsingel 4, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang