Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jubel n Juig Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Natasha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Een van ons beste vakansies! Ons het heerlik gekuier. Ons wou nie huis toe gaan nie. Mariette is 'n fantastiese gasvrou. Lekker naby aan die see. Die perfekte plek om weg te kom van die stadslewe af. Ons sal definitief weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Jubel n Juig Self-Catering
Natasha Baie baie dankie! Julle was super lekker gaste en ek het julle kuier netso geniet. Kom asb. weer! Weersiens Mariette

Lizelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Smaakvol en gemaklik. Ons het vreeslik lekker gebly. Mariette laat jou dadelik tuis voel en is baie behulpsaam. Die beskuit was 'n heerlike bederf. Ons het ietsie ekstra gekry omdat dit ons wittebrood was, voel baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Jubel n Juig Self-Catering
Lizelle, dit was heerlik om julle te kon ontvang. Mag julle geseënd wees en kom gerus weer terug. Mariette JubelnJuig

Gerda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Gerieflik, netjies, veilig, rus en vrede. Lekker plek. Magriet was baie gasvry. Het alles gehad wat nodig is. Lekker plek, baie skoon en naby aan die see. Enige iemand wat rus en vrede soek en lekker wil bly kan daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Jubel n Juig Self-Catering
Baie dankie Nick 'n Voorreg om julle te kon ontvang. Maak asseblief weer 'n draai. Julle is altyd welkom. Mariette JubelnJuig

Ampie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Absolute juweel in Dwarskersbos. 'n Baie gasvrye ontangs deur Mariette. Sy het ons vinnig tuis laat voel en ingelig oor die omgewing met wenke om ons kuier so aangenaam as moontlik te maak. Die eenheid is baie netjies, goed toegerus met goeie kwaliteit toerusting en items. Ons was heerlik bederf met tuisgebakte beskuit. Volgende keer kuier ons definitief langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Jubel n Juig Self-Catering
Ampie, Baie, baie dankie vir die goeie terugvoer en die aanprysing. Ek kyk reeds uit of ek nie julle voertuig oor die vlakte sien aankom nie. Groot wense en goeie gesondheid vir 2023. Mariette

Dianne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Perfect location to the beach. Great stay. Well equipped kitchen. Lovely bathroom. Cosy braai facilities. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Jubel n Juig Self-Catering
Dianne, You are most welcome for another stay! Thank you for appreciating the amenities, the atmosphere and the 'home away from home feeling. Do come again! West Coast regards Mariette JubelnJuig

Marietjie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Wonderlike gasvryheid van Mariette. Pragtige huisie weg van huis. Baie gerieflik, skoon netjies en meer as wat nodig is. Ek sal beslis Jubel n Juig aan almal voorstel vir puil diens, gasvryheid en pragtige netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Jubel n Juig Self-Catering
Baie, baie dankie Marietjie Ek waardeer julle terugvoer en is dankbaar dat julle veilig tuis is.Kom gerus weer!

Jacomien T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Excellent accommodation. Facilities of very high standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Jubel n Juig Self-Catering
Thank you for your gracious comment. Trusting that I will be seeing you again. Mariette

Jacques V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2022

Baie skoon en netjies. Lekker naby alles, fantastiese plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
Jubel n Juig Self-Catering
Hallo Jacques en hartlik dank vir die terugvoer. Dit sal heerlik wees om julle weer te sien. Mariette

Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Baie lekker gebly. Baie netjiese plek 200 m vanaf die see. Sal dit enige tyd aanbeveel. Alles wat reisigers benodig is daar. Baie gerieflik en volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Jubel n Juig Self-Catering
Dankie Willem, Dwarskersbos is geleë waar hy is, en ek sal hom nie graag iewers elders wou skuif nie Bly hulle het lekker gekuier.

Peet N
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Ongelooflike plek. Die gasvrou is 'n wonderlike gasvrou. Die plek is smaakvol gemeubileerd en voel mens dadelik tuis. Ons kuier was net te kort maar het beslis aan al ons vereistes voldoen. Dankie Mariette vir al jou hulp en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Jubel n Juig Self-Catering
Jinne Annette, Hartlik dank vir die besondere terugvoer. Wees verseker dat dit baie waardeer word. Kom asb weer, hierdie keer net bietjie langer. Voorspoed en gesondheid vir jou vir 2022. Mariette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynsingel 4, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39fa399148d9761719ee1a24e197ae55cbb133fdf5180c82847a8cd0910d746761c0cb696c2e01e88bfe4cacda179fc27f9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 4 Pikkewyn Close Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.681073190551 18.246060758829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang