Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jubel n Juig Self-Catering

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynsingel 4, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Jubel n Juig Self-Catering is net 200 m vanaf Dwarskersbosstrand geleë en bied gehalteverblyf vir jou volgende strandvakansie aan die Weskus.

Die woonstel beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens geskei kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en gratis toiletware. Die eenheid het ook ondervloerse verhitting.

Ander kenmerke sluit 'n patio met braai en buite-eetgeriewe in. 'n goed toegeruste kombuis met 'n oond, stoof en mikrogolfoond. Die oopplan-eetarea en -sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitkamer het ook 2 slaapbanke wat nog 2 mense kan akkommodeer.

Daar is gratis privaat parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Ondervloerse verhitting

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Jubel n Juig Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Pikkewynsingel 4, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jubel n Juig Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynsingel 4, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39fa399148d9761719ee1a24e197ae55cbb133fdf5180c82847a8cd0910d746761c0cb696c2e01e88bfe4cacda179fc27f9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 4 Pikkewyn Close Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.681073190551 18.246060758829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang