Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jubel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bessiestraat 80A, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jubel is in Stilbaai-Wes geleë en is 'n vakansiehuis wat slaapplek vir 6 gaste bied, wat dit 'n ideale wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende maak.

Dié selfsorghuis bestaan uit 'n oopplan-leefarea, 3 slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware, 'n gassilinder, en 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n etenstafel en gemaklike sitplek. Die leefarea het glasskuifdeure wat oopmaak na 'n groot onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Jubel is naby winkels, restaurante en verskeie doendinge soos voetslaan, swem en erfenisterreine soos die Tidal Fish Traps.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Jubel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juliane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Bessiestraat 80A, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jubel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bessiestraat 80A, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd28ddeb57cbf039623a2fd6ec6deeb34da18258cb811e3ada206e94a5ce69bd25477a00c36c2ff462880ea19bf9ac71765c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 80A Bessie Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.386946447157 21.400894939809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang