Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Judea Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 2146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Judea Accommodation is 'n ruim huis vir tot 12 mense in Bettysbaai, en is net 900 m van die strand af.

Die eenheid, geleë op die boonste verdieping van hierdie dubbelverdiepinghuis, beskik oor 4 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers met baddens en 'n stort deel. Die 1 kamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander 3 kamers met 2 enkelbeddens ingerig is. Twee dubbelslaapbanke is ook beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Yster en strykplank is ook beskikbaar.

Die groot leefarea het 'n TV, 'n binnebraai-area, 'n veerpyltjiebord, 'n tafeltennistafel en maak oop op 'n balkon wat oor die see en berg uitkyk.

Neem asseblief kennis dat die eienaars op die perseel in die grondvloer-eenheid woon, maar hulle is nie gereeld tuis nie. Die eenheid is apart van die boonste verdieping, het sy eie ingang en privaatheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 53 resensies vir Judea Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Easy-weg 2146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Judea Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 2146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArDHaVYbGUhiQpMx4XjkiL40WRniyy7JCBYAQj888xI4zyVMopq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 53 5 1 5 2146 Easy Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.368838360495 18.880973160267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang