Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Judges Walk B&B

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Jaco S
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Gemaklike en rustige verblyf. Die plekkie is op so rustige en mooi plek met gemaklike toegang tot die snelweg. Dir voel of jy in die natuur is maar jy is naby aan die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2021

Glad nie waarde vir geld. Die plek is in 'n baie mooi area van kloof, maar ek dink die eienaar het opgegee met dié besigheid. Die ingang na die B&B is baie moeilik om te kry en die ingang na die kamer was waar hulle wasgoed laat droogmaak het. Die lakens het soos "ou nat" geruik, en shower-drein het opgestoot as jy die toilet trek. Die ketel was vol miere toe ek die volgende oggend koffie wou maak. Die miere was lankal dood, ek skat 6 maande. Die geadverteerde braai-area was 'n gemors, geen braaier wat skoon was nie, en braaiers het uitmekaar geval. Daar was nie skerp messe en groot glase nie. Die ontbyt was warm gemaak en nie vars bedien nie. Al wat redelik vars was, was die brood en eiers. Varkworsies en bacon was baie, baie vroeër gemaak. Die WiFi was baie stadig, maar het gewerk. Spaar jouself 'n paar rand en bespreek by Protea Hotel. Die geld was dit nie werd nie. Jammer Judges!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Criss V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2017

We enjoyed our stay. Anita is just the best, she insured that we have a great time and wouldn't mind going back. I have nothing to complain about, that was the greatest service. Oh she is very friendly and very welcoming. Thanks again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Judges Walk B&B
Thank you for the review Chris. You have a beautiful family and we are looking forward to welcoming you back in the future. Kind regards, Anita Myburgh.

Esther M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2016

Judges Walk B&B gave us a home away from home feel. Their service is second to none, incredibly amazing. From the moment we drove in we were welcomed by their awesome staff who then gave us keys to what was going to be our home for 2 nights. The rooms were super clean and already equipped with everything that we would need. The food was super good, the view from our rooms, the garden is beautiful and waking up to a balmy morning breeze in the area was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Judges Walk B&B
Dear Esther and family, It was a pleasure to have you at our B&B. Thank you for the lovely review. I hope to see you again in the future. Kind Regards, Anita Myburgh

Themba M
Kort verblyf
3.4
Des 2016

The hospitality was great. The accommodation is good. The grounds are clean; An improved signage directing to theB&B will be welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Hennie
Judges Walk B&B
Thank you for your review Themba, much appreciated. Have a wonderful Christmas and Blessed New Year.

Charmaine S
Kort verblyf
5.0
Des 2014

Uitmuntend! Ons het die verblyf en diens ongelooflik baie waardeer. Dis netjies en laat mens sommer dadelik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Judges Walk 4, Kloof, Durban, 3640, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5MWNmOWMyLTFlZWQtNGQ1OS1iYmFhLTVmNTg5ZDg2ZjExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 4 Judges Walk Kloof 3640 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.792509859296 30.847812734307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang